{"id":14921,"date":"2013-07-09T05:59:51","date_gmt":"2013-07-09T05:59:51","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14921"},"modified":"2013-07-09T05:59:51","modified_gmt":"2013-07-09T05:59:51","slug":"gefladder-in-beeld-hoenderhok-na-transformasie-toespraak","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14921","title":{"rendered":"Gefladder in Beeld-hoenderhok na transformasie-toespraak"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Hoofregter Mogoeng Mogoeng se toespraak by die jaarvergadering van die organisasie Advocates for Transformation (AFT) in Kaapstad, het gesorg vir &#8216;n gefladder in die Beeld-hoenderhok.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit blyk dat die koerant skielik vir die eerste keer ontdek het dat die ANC anti-wit transformasie as beleidsrigting aanvaar het, nadat die hoofregter &#8216;n beroep op AFT en organisasies soos die Black Lawyers Association (BLA) en die National Democratic Lawyers (Nadel) gedoen het om die transformasie-agente te wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mogoeng het &#8216;n beroep op &#8220;ware progressiewe organisasies&#8221; gedoen om teen &#8220;organisasies en individue wat wit oorheersing van die regbank wil behou deur volgehoue aanvalle op die RDK&#8221; te veg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek is hier om julle en ander ware progressiewe organisasies uit te daag om alle pogings te beveg wat gemik is op wit manlike oorheersing van die regbank.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ontwikkelings dui daarop dat oorlog al verklaar is teen transformasie. Mense gryp na strooihalms om die RDK te diskrediteer. Hulle wil &#8216;n RDK h\u00ea waaraan hulle kan voorskryf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Julle mag nie toelaat dat di\u00e9 stem die enigste stem in die openbare domein is nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het die AFT gemaan dat die RDK nie moet slaag in hul anti-transformasiepogings nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Lede van die georganiseerde regsberoepe &#8220;moet die geveg lei vir transformasie van die regsberoepe en die regbank&#8221;, het Mogoeng ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Beeld het Prof. Marinus Wiechers, regsgeleerde van Pretoria, genader vir kommentaar. Wiechers s\u00ea Mogoeng se toespraak grens aan &#8220;haatspraak&#8221;. Wierchers het egter geen kommentaar gelewer op Beeld en Naspers se eie volgehoue, rasgedrewe transformasiebeleid nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit lyk na &#8216;n oproep om oorlog te verklaar. Snaaks genoeg s\u00ea hy niks oor gehalte wat belangriker is as transformasie nie. Hy s\u00ea ook niks oor die beswaarmakers teen die RDK se aanstellings se verklaarde beleide dat hulle teen die feit is dat gehalte die knie moet buig voor transformasie, tot nadeel van die regspraak en die mense van die land,&#8221; het Wiechers ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Prof. Tom Coetzee, regskenner van Potchefstroom, is ook deur Beeld genader. Coetzee het sy groot onkunde bewys deur aan die die koerant te s\u00ea hy kan &#8220;amper nie glo dat &#8216;n hoofregter so &#8216;n uiters militante toespraak lewer nie&#8221;, terwyl die ANC al herhaaldelik aangedui het dat hulle anti-wit transformasie nastreef en dit luid van alle openbare platforms verkondig.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hoofregter Mogoeng Mogoeng se toespraak by die jaarvergadering van die organisasie Advocates for Transformation (AFT) in Kaapstad, het gesorg vir &#8216;n gefladder in die Beeld-hoenderhok. Dit blyk dat die koerant skielik vir die eerste keer ontdek het dat die ANC anti-wit transformasie as beleidsrigting aanvaar het, nadat die hoofregter &#8216;n beroep op AFT en organisasies &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14921\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Gefladder in Beeld-hoenderhok na transformasie-toespraak&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-14921","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14921","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14921"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14921\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14921"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14921"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14921"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}