{"id":14914,"date":"2013-07-07T10:33:00","date_gmt":"2013-07-07T10:33:00","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14914"},"modified":"2013-07-07T10:33:00","modified_gmt":"2013-07-07T10:33:00","slug":"mandela-familie-gee-eksklusiewe-begrafnisregte-aan-cnn","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14914","title":{"rendered":"Mandela-familie gee eksklusiewe begrafnisregte aan CNN"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/cnn.jpg\" \/>Die Mandela-familie twis nou nog verder, di\u00e9 keer oor die uitsaairegte vir Nelson se begrafnis wat aan CNN verkoop is. Die SAUK is dro\u00ebbek en gebelg daaroor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mandla Mandela beskuldig die res van die familie daarvan dat hulle ook gelieg het oor Nelson Mandela se gesondheid terwyl hulle besig was om met die Amerikaanse uitsaaier CNN te onderhandel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens &#8216;n berig in vandag se Sunday Independent is &#8216;n &#8220;sensitiewe vergadering&#8221; aan die einde van verlede maand met die SAUK gehou. Tydens daardie vergadering het die Mandelas ge\u00ebis dat CCN &#8220;voorkeurbehandeling&#8221; moet kry tydens &#8216;n eventuale begrafnis vir Nelson Mandela.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die SAUK het gevoel di\u00e9 eise was &#8220;onvanpas&#8221;. &#8216;n Amptenaar van die SAUK het ges\u00ea:<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons voel in die gesig gevat. Maar dit lyk asof daar min is wat ons hieraan kan doen aangesien die familie blykbaar hul eie planne het.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Tweede amptenaar van die SAUK het hom soos volg uitgelaat: &#8220;Dit was geen versoek nie. Hulle het dit ge\u00ebis. Die CNN-ooreenkoms is klaar aangegaan.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dis egter nie duidelik wie van die Mandela-familie voordeel uit die CNN-ooreenkoms gaan trek en of enige betalings gemaak is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Van hulle kant af wou CNN ook geen besonderhede bekendmaak nie en hul Johannesburgse verteenwoordiger, Kim Noorgaard, beweer dat sy nie op hoogte is nie. Bestuurders van CNN in Atlanta,VSA, kon nie deur die Sunday-Independent-verslaggewer bereik word nie.<\/p>\n<p>Makaziwe Mandela was ontsteld om te verneem dat die nuus uitgelek het. Sy wou nie verder praat as die naam van die SAUK-amptenaar nie bekendgemaak word nie.<\/p>\n<p>&#8220;S\u00ea my dadelik wie dit was,&#8221; het sy ge\u00ebis. &#8220;Dit was &#8216;n vetroulike vergadering en daar behoort nie daaroor gepraat te word nie.&#8221;<\/p>\n<p>Indien Mandela te sterwe sou kom, sou die SAUK in elk geval die enigste uitsaaier wees wat &#8216;n intydse uitsaaidiens gaan aanbied. Daardie toevoer sal dan kosteloos aan die res van die w\u00eareld beskikbaar gestel word, waaronder CNN.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Mandela-familie twis nou nog verder, di\u00e9 keer oor die uitsaairegte vir Nelson se begrafnis wat aan CNN verkoop is. Die SAUK is dro\u00ebbek en gebelg daaroor. Mandla Mandela beskuldig die res van die familie daarvan dat hulle ook gelieg het oor Nelson Mandela se gesondheid terwyl hulle besig was om met die Amerikaanse uitsaaier &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14914\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Mandela-familie gee eksklusiewe begrafnisregte aan CNN&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":14913,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[9708,10677,2149,5060,6683],"class_list":["post-14914","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-suider-afrika","tag-begrafnis","tag-ccn","tag-mandela","tag-sabc","tag-sauk"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14914","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14914"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14914\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/14913"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14914"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14914"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14914"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}