{"id":14900,"date":"2013-07-04T07:05:56","date_gmt":"2013-07-04T07:05:56","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14900"},"modified":"2013-07-04T07:05:56","modified_gmt":"2013-07-04T07:05:56","slug":"zille-skerm-vir-twisgierige-mandelas","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14900","title":{"rendered":"Zille skerm vir twisgierige Mandela&#8217;s"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Nelson Mandela se familie moet die privaatheid gegun word om hul verskille op te los, het Helen Zille, leier van die Demokratiese Alliansie, Woensdag ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek wil liewer nie kommentaar lewer oor die kwessie nie. Die familie moet die ruimte gegum word om dit op te los,&#8221; het Zille aan joernaliste buite die Harthospitaal in Pretoria ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mandela is op 8 Junie vir &#8216;n herhalende longinfeksie in die hospitaal opgeneem. Hy is in &#8216;n kritieke, maar stabiele toestand.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zille het ges\u00ea terwyl sy in Pretoria was, het sy dit goed gedink om aan te doen by die hospitaal waar Mandela behandel word, om &#8216;n bos blomme neer te sit en die voormalige staatshoof &#8216;n spoedige herstel toe te wens.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek kon nie verby die hospitaal ry en niks doen nie. Die DA ondersteun die vader van die nasie, Nelson Mandela.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zille het ges\u00ea sy wou na die hospitaal kom wanneer Mandela se toestand verbeter het en dat sy familie sal besluit oor die internasionale ikoon se laaste rusplek.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Nelson Mandela se familie moet die privaatheid gegun word om hul verskille op te los, het Helen Zille, leier van die Demokratiese Alliansie, Woensdag ges\u00ea. &#8220;Ek wil liewer nie kommentaar lewer oor die kwessie nie. Die familie moet die ruimte gegum word om dit op te los,&#8221; het Zille aan joernaliste buite die Harthospitaal in [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14900","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14900","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14900"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14900\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14900"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14900"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14900"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}