{"id":14896,"date":"2013-07-04T06:42:23","date_gmt":"2013-07-04T06:42:23","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14896"},"modified":"2013-07-04T06:42:23","modified_gmt":"2013-07-04T06:42:23","slug":"morsi-deur-staatsgreep-uit-die-kussings-gelig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14896","title":{"rendered":"Morsi deur staatsgreep uit die kussings gelig"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die hoofregter van die konsitusionele hof in Egipte, Adli Mansour word vandag as tussentydse leier van di\u00e9 land ingesweer, nadat die eerste demokratiese-verkose president Mohammed Morsi gister deur die weermag uit die kussings gelig is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Morsi se Moslem Broederskap- party meen di\u00e9 stap was &#8216;n milit\u00eare staatsgreep.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Morsi en verskeie van sy assistente word deur milit\u00eare intelligensie in Kairo aangehou, terwyl 40 senior leiers van die Moslem Broederskap verbied is om die land te verlaat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die hoof van die weermag het gisteraand aangekondig dat Morsi se regering omver gewerp is en dat die grondwet opgeskort is. Die tussentydse regering sal in beheer van die land wees tot vervroegde verkiesings gehou word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Moslem Broederskap in Egipte s\u00ea die afgesette president Mohammed Morsi word by &#8216;n milit\u00eare basis aangehou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die weermaghoof het tydens &#8216;n regstreekse televisieuitsending ges\u00ea &#8216;n tussentydse regering sal aangewys word wat die weg sal baan vir presidensi\u00eble en parlement\u00eare verkiesings.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Intussen het die verskeie Westerse leiers kommer uitgespreek oor die ontsetting van Egipte se eerste demokraties-verkose president en die hoop uitgespreek dat Egipte se demokrasie spoedig herstel kan word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Amerikaanse president, Barack Obama het in reaksie op die jongste verwikkelings ges\u00ea hy hoop die land kan gou terugkeer na &#8216;n verkose burgerlike regering.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die EU het die bloedvergieting betreur wat met die onlangse betogings gepaard gegaan het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Minstens 50 mense is in die geweld dood. Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal Ban Ki Moon het ook sy kommer uitgespreek oor die weermag se ingryping in die land.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die hoofregter van die konsitusionele hof in Egipte, Adli Mansour word vandag as tussentydse leier van di\u00e9 land ingesweer, nadat die eerste demokratiese-verkose president Mohammed Morsi gister deur die weermag uit die kussings gelig is. Morsi se Moslem Broederskap- party meen di\u00e9 stap was &#8216;n milit\u00eare staatsgreep. Morsi en verskeie van sy assistente word deur [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-14896","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14896","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14896"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14896\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14896"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14896"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14896"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}