{"id":14879,"date":"2013-07-01T06:10:13","date_gmt":"2013-07-01T06:10:13","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14879"},"modified":"2013-07-01T06:10:13","modified_gmt":"2013-07-01T06:10:13","slug":"zuma-kritiseer-gebrek-aan-vordering-in-midde-ooste","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14879","title":{"rendered":"Zuma kritiseer gebrek aan vordering in Midde-Ooste"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika is bekommerd oor die gebrek aan vordering in die Midde-Ooste se vredesproses, het pres. Jacob Zuma Saterdag op &#8216;n mediakonferensie ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons is van mening dat blywende vrede in die Midde-Ooste nie moontlik sal wees sonder om ander probleme in die streek aan te spreek nie,&#8221; het hy op &#8216;n mediakonferensie in Pretoria ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons is bemoedig deur die positiewe stappe wat jy [Barack Obama] geneem het om die langstaande beperkings te verslap.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zuma het vroe\u00ebr ges\u00ea Obama het Afrika op die regte tyd besoek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons is vandag baie bly om saam met jou te werk aan &#8216;n gemeenskaplike doel van die uitbreiding van handel en verhoudinge tussen die twee lande,&#8221; het Zuma op &#8216;n mediakonferensie ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Mnr. President, jy besoek Afrika op die regte tyd&#8230; Ons sal graag wil sien dat jy in die Suid-Afrikaanse ekonomie bel\u00ea tot wedersydse voordeel.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jeugontwikkeling is &#8216;n sleutel-fokusgebied, het Zuma ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Duisende het intussen weer op Tahrir Plein in Egipte se hoofstad saamgedrom vir hul beplande massa-optog om die afdanking van die land se president, Mohammed Morsi, te eis.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Inwoners wat Morsi opponeer het die nag op die plein deurgebring.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 plein was ook die fokuspunt van die betogings wat die voormalige leier, Hosni Moebarak, omvergewerp het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die uitsaaier word betogings ook by die presidensi\u00eble paleis in Ka\u00efro en die res van Egipte verwag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die optog volg presies &#8216;n jaar nadat Morsi as president ingehuldig is mbv Amerikaanse steun. Onder Morsi het onverdraagsaamheid teenoor godsdiensminderhede waaronder Koptiese Christene, met rasse skrede toegeneem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die organiseerders van die optog beweer dat meer as 22 miljoen mense reeds &#8216;n petisie onderteken het, wat &#8216;n beroep doen op die staatshoof om sy amp neer te l\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Suid-Afrika is bekommerd oor die gebrek aan vordering in die Midde-Ooste se vredesproses, het pres. Jacob Zuma Saterdag op &#8216;n mediakonferensie ges\u00ea. &#8220;Ons is van mening dat blywende vrede in die Midde-Ooste nie moontlik sal wees sonder om ander probleme in die streek aan te spreek nie,&#8221; het hy op &#8216;n mediakonferensie in Pretoria ges\u00ea. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14879\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Zuma kritiseer gebrek aan vordering in Midde-Ooste&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14879","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14879","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14879"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14879\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14879"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14879"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14879"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}