{"id":14878,"date":"2013-07-01T05:58:35","date_gmt":"2013-07-01T05:58:35","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14878"},"modified":"2013-07-01T05:58:35","modified_gmt":"2013-07-01T05:58:35","slug":"obama-probeer-sy-beeld-red-met-mandela-verering","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14878","title":{"rendered":"Obama probeer sy beeld red met Mandela-verering"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Pres. Barack Obama het nie besoek gebring aan oudpres. Nelson Mandela in die hospitaal nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Obama het egter Mandela se tronksel op Robbeneiland besoek om hulde te bring aan sy held.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Negatiewe publisiteit tuis in die VSA oor viktimisering van konserwatiewe politici deur die Amerikaanse inkomstediens op aanbeveling van die Obama-administrasie, die PRISM-meeluisteringskandaal wat EU-lande insluit en aanvalle deur onbemande tuie op burgerlikes sowel as Amerikaanse burgers, het die Amerikaanse president se beeld erg aangetas.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ontleders meen sy besoek aan Suid-Afrika en ophemeling van Mandela is daarop gemik om sy swak beeld in die VSA en die w\u00eareld tans te probeer red.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Obama hoop sy besoek sal bykomende betekenis dra aangesien die bejaarde oudpresident steeds in &#8216;n kritieke toestand in die hospitaal is. Madiba is drie weke gelede met &#8216;n herhalende longinfeksie in die hospitaal opgeneem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Obama het die naweek ges\u00ea Mandela se &#8220;morele moed is &#8216;n inspirasie vir hom&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Ahmed Kathrada Stigting het die naweek bevestig dat di\u00e9 struggle-veteraan die president van die VSA na die eiland sal vergesel, nadat die Stigting eers ges\u00ea het hulle dra geen kennis van Obama se voorneme om die ou tronksel weer te gaan besigtig nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kathrada (84) het sedert sy vrylating uit die tronk reeds talle amptelike afgevaardigdes, popsterre, politici en staatshoofde na die eiland vergesel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het &#8216;n vonnis van 18 jaar op die eiland uitgedien nadat hy saam met ander anti-apartheid-aktiviste soos Mandela, Walter Sisulu, Raymond Mhlaba en Andrew Mlangeni gevonnis is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die stryd hier&#8230; Madiba se morele moed, die land se historiese oorgang na vryheid en demokrasie is &#8216;n inspirasie vir my en &#8216;n inspirasie vir die w\u00eareld,&#8221; het Obama op &#8216;n mediakonferensie in Pretoria ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is steeds [&#8216;n inspirasie] in soveel streke wat verdeel is deur konflik, sektariese dispute, geloofs- en etniese oorlo\u00eb.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Obama het ges\u00ea Amerikaners se gedagtes is met die Mandela-familie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mandela is drie weke gelede met &#8216;n herhalende longinfeksie in die hospitaal opgeneem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die triomf van Nelson Mandela en die land praat met iets diep in die menslike gees,&#8221; het Obama ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Obama het met lede van Mandela se familie vergader.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Pres. Barack Obama het nie besoek gebring aan oudpres. Nelson Mandela in die hospitaal nie. Obama het egter Mandela se tronksel op Robbeneiland besoek om hulde te bring aan sy held. Negatiewe publisiteit tuis in die VSA oor viktimisering van konserwatiewe politici deur die Amerikaanse inkomstediens op aanbeveling van die Obama-administrasie, die PRISM-meeluisteringskandaal wat EU-lande &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14878\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Obama probeer sy beeld red met Mandela-verering&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14878","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14878","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14878"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14878\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14878"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14878"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14878"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}