{"id":14877,"date":"2013-07-01T05:54:37","date_gmt":"2013-07-01T05:54:37","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14877"},"modified":"2013-07-01T05:54:37","modified_gmt":"2013-07-01T05:54:37","slug":"winnie-val-zuma-aan-oor-destydse-besoek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14877","title":{"rendered":"Winnie val Zuma aan oor destydse besoek"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Oudpres. Nelson Mandela se vorige eggenoot, Winnie Madikizela-Mandela, het pres. Jacob Zuma se besoek aan die bejaarde struggle-ikoon vroe\u00ebr vanjaar, kwaai gekritiseer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het verwys na die besoek wat afgevaardigdes van die ANC vroe\u00ebr vanjaar aan die afgetakelde leier afgel\u00ea het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek kan nie verduidelik hoe baie die familie seergemaak is nie. Dit was een van die mees onsensitiewe dinge wat enigiemand kon doen,&#8221; het sy Sondag aan die Britse ITV-nuusstasie ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die familie het destyds ook hul woede oor die omstrede besoek uitgespreek; veral omdat &#8216;n verdere video oor die besoek uitgereik is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Storm het losgebars oor di\u00e9 beeldmateriaal waarin &#8216;n broos en uitdrukkingslose Madiba uitgebeeld word, terwyl hooggeplaastes in die ANC laggend om hom gesels.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC het destyds ook aantygings dat die beeldmateriaal van die besoek gebruik is om die party te begunstig, ten sterkste ontken.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die video het veral op sosiale netwerke fel kritiek ontlok, en baie kykers het gevoel die bejaarde ikoon se waardigheid is deur die uitsending aangetas.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mandela (94) is op die oomblik steeds in &#8216;n kritieke, maar stabiele toestand in die hospitaal nadat hy meer as drie weke gelede opgeneem is.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Oudpres. Nelson Mandela se vorige eggenoot, Winnie Madikizela-Mandela, het pres. Jacob Zuma se besoek aan die bejaarde struggle-ikoon vroe\u00ebr vanjaar, kwaai gekritiseer. Sy het verwys na die besoek wat afgevaardigdes van die ANC vroe\u00ebr vanjaar aan die afgetakelde leier afgel\u00ea het. &#8220;Ek kan nie verduidelik hoe baie die familie seergemaak is nie. Dit was een &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14877\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Winnie val Zuma aan oor destydse besoek&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14877","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14877","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14877"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14877\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14877"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14877"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14877"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}