{"id":14866,"date":"2013-06-27T14:55:45","date_gmt":"2013-06-27T14:55:45","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14866"},"modified":"2013-06-27T14:55:45","modified_gmt":"2013-06-27T14:55:45","slug":"mandela-lyk-beter-se-zuma","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14866","title":{"rendered":"Mandela lyk beter s\u00ea Zuma"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Oudpres. Nelson Mandela se toestand het verbeter, het die presidensie Donderdag ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Pres. Jacob Zuma het oudpresident Nelson Mandela vandag, 27 Junie, in die hospitaal in Pretoria besoek, en is deur die mediese span ingelig dat Madiba se toestand deur die nag verbeter het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Sy toestand is steeds kritiek, maar is nou stabiel,&#8221; het &#8216;n verklaring deur die presidensie gelui.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zuma het bygevoeg: &#8220;Ek het my besoek na Mosambiek vadag gekanselleer sodat ek hom kan sien en met die dokters kan praat. Hy is vandag baie beter as toe ek hom gisteraand gesien het.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 uitlating was in skrille kontras met die woorde van Mandela se dogter, Makaziwe, wat Donderdag in &#8216;n televisie-onderhoud met die SABC se Vuyo Mvoko ges\u00ea haar pa &#8220;lyk nie goed nie&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dis veilig om te s\u00ea, ja, Tata se toestand is kritiek,&#8221; het sy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hy lyk nie goed nie, Vuyo, ek gaan nie jok nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het ges\u00ea Mandela reageer nog op sy kinders se aanraking. Hy maak soms sy o\u00eb oop as hulle by hom is, het sy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Vir ons, as sy kinders, solank as wat hy reageer wanneer ons aan hom raak, gee dit ons hoop.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Pres. Barack Obama het oudpres. Nelson Mandela Donderdag tydens &#8216;n toespraak in Dakar, Senegal as &#8216;n &#8220;held vir die w\u00eareld&#8221; beskryf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Amerikaanse president het bygevoeg dat Mandela se nalatenskap deur die eeue sal voortleef.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hy is &#8216;n persoonlike held. Ek dink hy is &#8216;n held vir die w\u00eareld,&#8221; het Obama in Dakar, Senegal ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Een ding wat ek weet is sy nalatenskap sal voortleef deur die eeue.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Obama is tans op &#8216;n week lange besoek aan Afrika. Hy sal Vrydag in Suid-Afrika aankom.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Oudpres. Nelson Mandela se toestand het verbeter, het die presidensie Donderdag ges\u00ea. &#8220;Pres. Jacob Zuma het oudpresident Nelson Mandela vandag, 27 Junie, in die hospitaal in Pretoria besoek, en is deur die mediese span ingelig dat Madiba se toestand deur die nag verbeter het. &#8220;Sy toestand is steeds kritiek, maar is nou stabiel,&#8221; het &#8216;n &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14866\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Mandela lyk beter s\u00ea Zuma&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14866","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14866","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14866"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14866\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14866"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14866"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14866"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}