{"id":14854,"date":"2013-06-26T07:12:01","date_gmt":"2013-06-26T07:12:01","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14854"},"modified":"2013-06-26T07:12:01","modified_gmt":"2013-06-26T07:12:01","slug":"afghanistan-onoorwonne-en-gevaarliker-as-ooit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14854","title":{"rendered":"Afghanistan, onoorwonne en gevaarliker as ooit"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Militante in Afghanistan het Dinsdagoggend die presidensi\u00eble paleis in Kaboel asook die kantoor van Amerika se intelligensiediens (CIA) in di\u00e9 stad aangeval.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar was &#8216;n rits ontploffings by een van die ingange na die gebou. Swart rook is gesien en geweerskote is vir &#8216;n ruk lank gehoor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens berigte het &#8216;n lyfwag van president Hamid Karzai op die aanvallers gevuur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Taliban het aanspreeklikheid vir die aanval aanvaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Afgaanse polisie het &#8216;n ruk later bevestig dat al die Taliban-militante, wat die paleis en CIA-kantoor geteiken het, in die aanval dood is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kaboel se polisiehoof, Mohammad Ayoub Slangi, het aan joernaliste op die toneel ges\u00ea al drie of vier militante is dood, maar geen personeellede van die paleis, CIA-werknemers of burgerlikes het hul lewe verloor nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea hulle het uit &#8216;n motor vol plofstof gespring voor die voertuig ontplof het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die president sal later &#8216;n mediakonferensie by die paleis hou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Intussen het die meeste diplomate in die Amerikaansgesinde regering in die land hul poste verlaat en aangedui dat hulle nie gaan terugkeer na Afghanistan na die VSA se vertrek nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Een verklaarde doel van die Amerikaanse inval was om te verhoed dat &#8216;n &#8220;veilige hawe&#8221; vir Al-Kaida geskep word vanwaar hulle aanvalle in ander lande kan beplan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die meeste ontleders stem egter saam dat die NAVO-operasie nie geslaag was nie. Alhoewel Al-Kaida se mag in die land plek-plek verminder is, is dit steeds &#8216;n teenwoordigheid in die land.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die veiligheidsituasie vir die gemiddelde inwoner is tans benard. Burgerlike ongevalle het skerp gestyg in die afgelope jaar. Die eerste helfte van 2013 het &#8216;n styging van 24% in vergelyking met 2012 getoon.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Na meer as &#8216;n dekade van oorlog, is die Taliban sterker as ooit. Baie van die NAVO se territoriale voordeel is geensins onomkeerbaar nie en die militante het nog steeds die kapasiteit om verwoestende verrassingsaanvalle soos die September 2012 aanval op Camp Bastion van stapel te stuur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Taliban se momentum is nie gebreek nie, en sedert 2001 is meer as 3000 koalisietroepe gedood in Afghanistan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die druk op NAVO-leiers om troepe te onttrek is ook vererger deur &#8216;n reeks van &#8220;groen-op-blou&#8221; aanvalle waarin lede van die Afghaanse veiligheidsmagte hul wapens op koalisie troepe gebruik het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ten minste 60 NAVO-personeel is dood in sulke aanvalle in 2012, en baie meer Afghaanse sekuriteitslede het gesterf aan die hande van hul kollegas, in die sogenaamde &#8220;groen-op-groen&#8221; aanvalle.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Hoeksteen van NAVO se strategie was om die grootte en doeltreffendheid van die Afghaanse veiligheidsmagte &#8216;n hupstoot te gee. Die ANA het tans sowat 185,000 opgeleide lede, wat nie gereed of betroubaar is nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Militante in Afghanistan het Dinsdagoggend die presidensi\u00eble paleis in Kaboel asook die kantoor van Amerika se intelligensiediens (CIA) in di\u00e9 stad aangeval. Daar was &#8216;n rits ontploffings by een van die ingange na die gebou. Swart rook is gesien en geweerskote is vir &#8216;n ruk lank gehoor. Volgens berigte het &#8216;n lyfwag van president Hamid &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14854\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Afghanistan, onoorwonne en gevaarliker as ooit&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-14854","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14854","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14854"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14854\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14854"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14854"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14854"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}