{"id":14844,"date":"2013-06-24T06:44:09","date_gmt":"2013-06-24T06:44:09","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14844"},"modified":"2013-06-24T06:44:09","modified_gmt":"2013-06-24T06:44:09","slug":"snowden-vlug-na-moskou","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14844","title":{"rendered":"Snowden vlug na Moskou"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Edward Snowden is tans in Moskou nadat hy uit Amerika gevlug het. Snowden het na bewering hoogsgeheime dokumente oor spioenasiebedrywighede verklap.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Washington s\u00ea Snowden is &#8216;n nasionale veiligheidsbedreiging en moet in Amerika teregstaan op aanklagte wat verband hou met die openbaarmaking van beweerde spioenasiemetodes.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die voormalige kontrakteur vir die Amerikaanse NSA s\u00ea teikens van die Amerikaanse regering hou China se selfoonmaatskappye dop asook twee universiteite se internetbedieners.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die jongste bewerings is bekend gemaak deur die South China Morning Post in Hong Kong, waar Snowden voorheen weggekruip het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Amerika het op sy beurt vir Snowden van spioenasie en diefstal van staatseiendom beskuldig, en druk op China probeer plaas om Snowden uit te lewer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Amerikaanse owerhede het formeel aanklagte van spioenasie aanhangig gemaak teen Edward Snowden, die voormalige intelligensie-tegnikus wat inligting oor die Amerikaanse nasionale veiligheidsagentskap (NSA) se uitgebreide internetspioenasieprogram bekend gemaak het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VSA het owerhede in Hongkong gevra om hom in hegtenis te neem, het &#8216;n Amerikaanse amptenaar Vrydag aan die nuusagentskap AFP ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die amptenaar het &#8216;n berig oor die aangeleentheid in die Washington Post bevestig, en ges\u00ea aanklagte is by &#8216;n federale hof in die Amerikaanse staat Virgini\u00eb aanhangig gemaak. &#8216;n Voorlopige lasbrief vir sy arres is ook uitgereik.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Snowden word aangekla van spioenasie, diefstal en &#8220;die hantering van regeringseiendom.&#8221; &#8216;n Berig op NBC News het ges\u00ea hy word daarvan aangekla dat hy geheime dokumente gedeel het met individue wat nie gemagtig was om dit te ontvang nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die 30-jarige tegnikus het op 20 Mei uit Hawaii gevlug na Hongkong, waar hy intelligensiegeheime aan verskeie mediabronne beskikbaar gestel het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Edward Snowden is tans in Moskou nadat hy uit Amerika gevlug het. Snowden het na bewering hoogsgeheime dokumente oor spioenasiebedrywighede verklap. Washington s\u00ea Snowden is &#8216;n nasionale veiligheidsbedreiging en moet in Amerika teregstaan op aanklagte wat verband hou met die openbaarmaking van beweerde spioenasiemetodes. Die voormalige kontrakteur vir die Amerikaanse NSA s\u00ea teikens van die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14844\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Snowden vlug na Moskou&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-14844","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14844","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14844"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14844\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14844"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14844"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14844"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}