{"id":14835,"date":"2013-06-21T07:02:15","date_gmt":"2013-06-21T07:02:15","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14835"},"modified":"2013-06-21T07:02:15","modified_gmt":"2013-06-21T07:02:15","slug":"regering-verwerp-agang-se-onderwyskritiek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14835","title":{"rendered":"Regering verwerp Agang se onderwyskritiek"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die regering het die stigter van Agang, Mamphela Ramphele, se bewerings dat die jeug in die steek gelaat is weens wanbestuur in die onderwysstelsel, verwerp.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die verklaring wat deur&#8230; Ramphele gemaak is oor onderwys, soos in die media berig, is nie net ongegrond nie, maar van alle waarheid ontbloot, het die departement van basiese onderwys Donderdag ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Haar ongegronde uitlatings bewys net weer die totale gebrek aan begrip en gebrek aan waardering vir die onderwyssektor deur iemand wat na bewering vooraanstaande is in akademiese kringe.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ramphele het vroe\u00ebr ges\u00ea politieke wil is nodig om probleme in die Suid-Afrikaanse onderwysdepartement op te los. Sy het ges\u00ea di\u00e9 wil ontbreek by die regering.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ramphele het ges\u00ea die regering het R230 miljard op onderwys spandeer, maar dat die land nie waarde vir die geld kry nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het ook ges\u00ea die verskoning dat apartheid vir die probleme blameer moet word, is nie geldig nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Twintig jaar is te lank vir enigiemand om te s\u00ea die nalatenskap van &#8216;n ander stelsel hou hom terug,&#8221; het Ramphele ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die regering het die stigter van Agang, Mamphela Ramphele, se bewerings dat die jeug in die steek gelaat is weens wanbestuur in die onderwysstelsel, verwerp. &#8220;Die verklaring wat deur&#8230; Ramphele gemaak is oor onderwys, soos in die media berig, is nie net ongegrond nie, maar van alle waarheid ontbloot, het die departement van basiese onderwys &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14835\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Regering verwerp Agang se onderwyskritiek&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14835","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14835","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14835"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14835\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14835"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14835"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14835"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}