{"id":14834,"date":"2013-06-21T06:54:12","date_gmt":"2013-06-21T06:54:12","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14834"},"modified":"2013-06-21T06:54:12","modified_gmt":"2013-06-21T06:54:12","slug":"lewer-bewys-van-bedenklike-libiese-bates-eis-gordhan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14834","title":{"rendered":"Lewer bewys van &#8216;bedenklike&#8217; Libiese bates, eis Gordhan"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Mense wat bewyse van Libiese fondse en bates het wat onder &#8220;bedenklike omstandighede&#8221; na Suid-Afrika gebring is, moet dit aan Libiese owerhede of die Verenigde Nasies oorhandig, het Pravin Gordhan, minister van finansies, Donderdag ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Niemand wat hierdie bewerings gemaak het, het nog bewys gelewer van die oordrag van hierdie bates en fondse na Suid-Afrika nie,&#8221; het Gordhan in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het gepraat oor mediaberigte dat Libiese bates en geld nog in Suid-Afrika is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hierdie berigte verwar feite en bewerings, en hou dit alles as feite voor,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gordhan het bevestig dat daar Libiese aandeelhouding in Suid-Afrikaanse entiteite is, en dat dit op kommersi\u00eble basis gedoen is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit sluit in die Michelangelo Towers in Sandton, die Centurion Lake-hotel, die Commodore- en die Portswood-hotel in Kaapstad, en die Krugerpark-lodge in Mpumalanga.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sunday Times het vroe\u00ebr berig dat Libiese ondersoekbeamptes bewyse gevind het dat vier Suid-Afrikaanse banke en twee plaaslike sekerheidsmaatskappye meer as $1 miljard (ongeveer R10 miljard) in kontant, goud en diamante uit Libi\u00eb bewaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gordhan het Donderdag ges\u00ea &#8216;n groep wat na bewering die Libiese regering verteenwoordig, het hom in Mei genader. Hulle het &#8216;n lys met Libiese bates aan hom voorgel\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hierdie lys was vaag en het nie enige besonderhede verskaf wat die onderskeie instansies kan help om hierdie bates op te spoor nie,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Mense wat bewyse van Libiese fondse en bates het wat onder &#8220;bedenklike omstandighede&#8221; na Suid-Afrika gebring is, moet dit aan Libiese owerhede of die Verenigde Nasies oorhandig, het Pravin Gordhan, minister van finansies, Donderdag ges\u00ea. &#8220;Niemand wat hierdie bewerings gemaak het, het nog bewys gelewer van die oordrag van hierdie bates en fondse na Suid-Afrika &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14834\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Lewer bewys van &#8216;bedenklike&#8217; Libiese bates, eis Gordhan&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14834","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14834","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14834"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14834\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14834"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14834"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14834"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}