{"id":14830,"date":"2013-06-20T07:04:18","date_gmt":"2013-06-20T07:04:18","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14830"},"modified":"2013-06-20T07:04:18","modified_gmt":"2013-06-20T07:04:18","slug":"anc-wil-grondhervorming-versnel-maar-ignoreer-plaasmoorde","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14830","title":{"rendered":"ANC wil grondhervorming versnel, maar ignoreer plaasmoorde"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC wil grondhervorming versnel maar weier om die rasse-element in plaasmoorde te erken.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Direkteur-Generaal van die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervoming, Mdu Shabane, s\u00ea die grootste struikelblok in die regstel van historiese ongeregtighede is die stadige proses van grondhervorming.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Shabane s\u00ea dit is beslis nie net die regering se skuld nie, maar daar is korrupte amptenare wat met die proses gepeuter het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die destydse wet op Naturellegrond van 1913 het die swart bevolking glo van grondeienaarskap uitgesluit. Die herdenking van die wetgewing lok sterk emosies uit oor die grondhervormingsprogram, wat die regering in 1994 ingestel het om historiese ongeregtighede reg te stel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Intussen het die kantoor van die Nasionale Polisiekommissaris skerp gereageer op wat hy genoem het die burgerregtegroep Afriforum se siening van misdaad in &#8216;n rassekonteks.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Afriforum het gister &#8216;n konferensie in Pretoria gehou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die organisasie wil h\u00ea die Minister van Polisie, Nathi Mthethwa, moet die huidige misdaadvoorkomingsstrategie met betrekking tot plaasaanvalle verander.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die nasionale polisiewoordvoerder, Zweli Mnisi s\u00ea hulle strategie maak voorsiening vir landelike en plaasgebiede en een van die aspekte is die ontplooiing van hulpbronne en om te verseker dat meer polisielede in die gebiede ontplooi word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mnisi s\u00ea plase kan nie van die landelike gebiede geskei word nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC wil grondhervorming versnel maar weier om die rasse-element in plaasmoorde te erken. Die Direkteur-Generaal van die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervoming, Mdu Shabane, s\u00ea die grootste struikelblok in die regstel van historiese ongeregtighede is die stadige proses van grondhervorming. Shabane s\u00ea dit is beslis nie net die regering se skuld nie, maar &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14830\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;ANC wil grondhervorming versnel, maar ignoreer plaasmoorde&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14830","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14830","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14830"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14830\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14830"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14830"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14830"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}