{"id":14775,"date":"2013-06-11T06:48:12","date_gmt":"2013-06-11T06:48:12","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14775"},"modified":"2013-06-11T06:48:12","modified_gmt":"2013-06-11T06:48:12","slug":"jeugliga-laat-meer-as-r100miljoen-verdwyn","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14775","title":{"rendered":"Jeugliga laat meer as R100 miljoen verdwyn"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Julius Malema, voormalige leier van die ANC-jeugliga, se kool- en tamatieplaas is Maandag vir R2,5 miljoen verkoop, berig enca.com. Die plaas is sowat R4 miljoen werd.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In Mei is Malema se halfvoltooide huis in Sandown, Johannesburg, vir R5,9 miljoen verkoop op &#8216;n veiling wat die kurator vir die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) gere\u00ebl het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema skuld die SAID R16 miljoen aan belasting.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Intussen het Beeld berig dat fondse van die ANC-jeugliga, wat tot in 2009 deur sy omstrede &#8220;beleggingsvleuel&#8221; bestuur is, verdwyn het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Magasela Mzobe, ko\u00f6rdineerder van die ANC-jeugliga se nasionale taakspan, het Maandag erken dat di\u00e9 organisasie nie weet wat geword het van die miljoene rande wat tot vier jaar gelede nog in Lembede Investment Holdings was nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mzobe het volgens Beeld ges\u00ea die taakspan ondersoek bewerings dat die bates van meer as R100 miljoen deur &#8216;n jeugligalid vir net R3 miljoen verkoop is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dis ook nie duidelik wat van di\u00e9 R3 miljoen geword het nie. Die liga staar likwidasie in die gesig weens agterstallige skuld van R15 miljoen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Uitspraak in die saak is Vrydag in die hooggeregshof in Johannesburg voorbehou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tony Mundell, waarnemende regter, het ges\u00ea die saak is &#8220;uniek&#8221;, en dat hy nie dadelik &#8216;n besluit sal kan neem nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Pule Mabe, wat sedert 2008 in beheer van die jeugliga se geldsake was, kon gister nie vir kommentaar bereik word nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Julius Malema, voormalige leier van die ANC-jeugliga, se kool- en tamatieplaas is Maandag vir R2,5 miljoen verkoop, berig enca.com. Die plaas is sowat R4 miljoen werd. In Mei is Malema se halfvoltooide huis in Sandown, Johannesburg, vir R5,9 miljoen verkoop op &#8216;n veiling wat die kurator vir die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) gere\u00ebl het. Malema skuld &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14775\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Jeugliga laat meer as R100 miljoen verdwyn&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14775","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14775","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14775"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14775\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14775"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14775"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14775"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}