{"id":14770,"date":"2013-06-10T06:03:11","date_gmt":"2013-06-10T06:03:11","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14770"},"modified":"2013-06-10T06:03:11","modified_gmt":"2013-06-10T06:03:11","slug":"swak-rand-wek-kommer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14770","title":{"rendered":"Swak rand wek kommer"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die skerp daling in die waarde van die rand kan die tekstielbedryf negatief raak, het die Kaapse Sakekamer Vrydag gewaarsku.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;In die Wes-Kaap sal die klerebedryf meer moet betaal vir die invoer van materiaal, en omdat 80% van die materiaal wat gebruik word, ingevoer word, kan dit die bedryf skade berokken,&#8221; het Viola Manuel, hoof van die organisasie, ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Behalwe daarvoor is daar ook &#8216;n invoerbelasting van 22% op ingevoerde materiaal. Dit alles beteken werksgeleenthede is in die gedrang.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die rand het Donderdag tot ongeveer R10 teen die Amerikaanse dollar geval, enkele ure n\u00e1 pres. Jacob Zuma die land en beleggers probeer verseker het dat die regering hard werk om &#8216;n einde te bring aan arbeidsonrus in veral die mynwese.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die rand is tans op sy laagste vlak in vier jaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die geldeenheid het teen Vrydagmiddag op &#8216;n vlak van sowat R10.15 tot die dollar verhandel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Manuel het ges\u00ea die skielike daling moet gesien word as &#8216;n sterk negatiewe reaksie teen die manier waarop die land bestuur word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dis duidelik dat die w\u00eareld nie tevrede is nie oor die onstabiliteit in arbeidsverhoudinge en party van die onlangse besluite oor sake soos elektrisiteit en tolpaaie, sowel as die skandale wat aan die lig gekom het.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die skerp daling in die waarde van die rand kan die tekstielbedryf negatief raak, het die Kaapse Sakekamer Vrydag gewaarsku. &#8220;In die Wes-Kaap sal die klerebedryf meer moet betaal vir die invoer van materiaal, en omdat 80% van die materiaal wat gebruik word, ingevoer word, kan dit die bedryf skade berokken,&#8221; het Viola Manuel, hoof &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14770\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swak rand wek kommer&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[85],"tags":[],"class_list":["post-14770","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c76-sake"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14770","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14770"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14770\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14770"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14770"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14770"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}