{"id":14746,"date":"2013-06-07T05:49:48","date_gmt":"2013-06-07T05:49:48","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14746"},"modified":"2013-06-07T05:49:48","modified_gmt":"2013-06-07T05:49:48","slug":"wat-het-van-die-waghond-media-geword","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14746","title":{"rendered":"Wat het van die waghond-media geword?"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Wel, dit is amper die einde van die week, dus moet daar &#8216;n nuwe Obama-skandaal wees!<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Terwyl die linkse Daily Maverick naarstiglik probeer om belangstelling in Obama se besoek aan Suid-Afrika aan te wakker, is dit Obama se traagheid om te reageer op skreiende politieke onthullings wat w\u00eareldwyd opslae maak op die internet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dis blykbaar net die DA wat saam met die popelende J Brooks Spector ook uitsien om &#8216;n bietjie verkiesingspublisiteit van die ANC weg te raap. Wat ook al die jongste skandaal is, die Amerikaanse en plaaslike hoofstroommedia sal heel laaste daaroor berig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Spector van die Daily Maverick het homself reeds meermale onderskei as die doofstom apologeet vir Amerikaanse belange in Suid-Afrika, met ou verslete anti-Afrikaanse propaganda-materiaal wat hy telkens in &#8216;n nuwe baadjie wil tooi.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar Spector en die DA-juigkommando moet dalk kennis neem van die beeldprobleem waarmee hulle tans assosieer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Feite: Oor die afgelope paar weke het vier groot skandale gebreek oor die Obama-administrasie, en dit is &#8216;n baie hartseer (en skrikwekkende) waarheid dat die patetiese hoofstroommedia selfs nie &#8216;n enkele een gebreek het nie. Wat het geword van die befaamde &#8220;waghond-rol&#8221;?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/www.timeslive.co.za\/thetimes\/2013\/06\/07\/us-phone-tapping-scandal\">Die meeluisterskandaal by Verizon<\/a>? Nee, nie die Amerikaanse waghondmedia nie. Dit was die Britte by The Guardian wat die storie gebreek het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/en.wikipedia.org\/wiki\/2013_IRS_scandal\">Die IRS<\/a>-skandaal in die VSA? Nee, nie die waghondmedia nie. Die IRS-storie het hul eie skandaal gebreek met &#8216;n vraag wat geplant was.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Amerikaanse Departement van Justisie se <a href=\"http:\/\/uspolitics.about.com\/od\/Freedom-of-the-Press\/a\/Ap-Phone-Tapping-Scandal.htm\">beslaglegging op Associated Press selfoonrekords<\/a>? Nee, nie die waghondmedia nie. Glo dit of nie, die Associated Press het nie eens die storie self gebreek nie. Soos die IRS, het die publiek uitgevind omdat die Departement van Justisie in &#8216;n brief hul optrede verklap het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/www.praag.co.za\/index.php\/menings-magazine-196\/kommentaar-magazine-197\/13489-bengazi-obama-se-oomblik-van-waarheid.html\">Bengazi<\/a>? Met &#8216;n paar uitsonderings, is die waghondmedia beslis nie op soek na die waarheid nie. Dit was die Republikeinse kongres wat daarop aangedring dat die e-posse vir bespreking oopgestel is, nie die media nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">As dit van die sogenaamde waghonde, die hoofstroommedia afgehang het, sou ons niks oor Libi\u00eb geweet het nie. Al die hoofstroommedia se energie is gesamentlik uitgestort om te verseker dat die waarheid nooit ontdek word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Klink eweneens soos Naspers en RSG se hooftaak in Suid-Afrika, om die publiek so oningelig as moontlik te hou oor wat in die VSA en elders aangaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">As &#8216;n mens RGS luister, is dit &#8216;n raaisel dat betogings Turkye getref het. Die waarheid is dat die Turke nie tevrede is met hul regering se rol in Siri\u00eb nie. En van Siri\u00eb gepraat! Die waghondmedia ignoreer die vervolging van Christene daar soos &#8216;n stopstraat!<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In drie van die vier Amerikaanse skandale (AP synde die uitsondering), is die media minder ge\u00efnteresseerd in die beskerming van openbare inligting en meer ge\u00efnteresseerd om die huidige magssentrum te bestendig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vir meer as &#8216;n jaar al, het konserwatiewe Tea Party-groepe in die VSA&nbsp; gekla oor IRS-teistering. Maar die media haat die Tea Party. Dus is hierdie klagtes en selfs &#8216;n paar Kongres-navrae, botweg ge\u00efgnoreer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Natuurlik, kan jy dieselfde s\u00ea oor Libi\u00eb. Mislukkings wat veiligheid betref, twee weke van openlike leuens uit die Withuis, en die inhegtenisname van &#8216;n ongelukkige filmmaker. En deurentyd geen druk van die hoofstroommedia op die oortreders nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ons dooieboommedia is nie net bevooroordeeld nie, hulle is &#8216;n uiterste en algehele mislukking en verleentheid. Dit is nie waghonde nie, maar skoothondjies.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gaan op jou knie\u00eb en dank jou Skepper vir konserwatiewe internetnuusblaaie, want daarsonder sou die prentjie nog baie donkerder gelyk het.<\/p>\n<h4 style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.org\/?page_id=3660\" target=\"_blank\">PRAAG is die enigste onafhanklike medium in Afrikaans wat nuus onbevooroordeeld en sonder Amerikaanse en Britse filters weergee. Sonder u steun kan ons nie met hierdie belangrike rol voortgaan nie. Sluit n\u00f3\u00fa aan<\/a>!<\/h4>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Wel, dit is amper die einde van die week, dus moet daar &#8216;n nuwe Obama-skandaal wees! Terwyl die linkse Daily Maverick naarstiglik probeer om belangstelling in Obama se besoek aan Suid-Afrika aan te wakker, is dit Obama se traagheid om te reageer op skreiende politieke onthullings wat w\u00eareldwyd opslae maak op die internet. Dis blykbaar &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14746\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Wat het van die waghond-media geword?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[],"class_list":["post-14746","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14746","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14746"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14746\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14746"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14746"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14746"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}