{"id":14726,"date":"2013-06-04T06:45:19","date_gmt":"2013-06-04T06:45:19","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14726"},"modified":"2013-06-04T06:45:19","modified_gmt":"2013-06-04T06:45:19","slug":"num-leier-geskiet","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14726","title":{"rendered":"NUM-leier geskiet"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n NUM-leier is doodgeskiet en &#8216;n ander gewond by &#8216;n Lonmin Platinum-myn in Suid-Afrika, s\u00ea die vakbond.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dodelike geweld, onwettige stakings en binnegevegte teister Suid-Afrika se platinumgordel sedert verlede jaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die geweld kom te midde van verhoogde spanning na &#8216;n reeks dodelike aanvalle op die platinum-myn.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die plaaslike skagleier &#8220;is dood voor die uniekantore,&#8221; het die National Union of Mineworkers (NUM) se streeks-woordvoerder Mxhasi Sithethi ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die skietery by die Marikana-myn naby Rustenburg, noordwes van Johannesburg, volg na die moord van &#8216;n leier van die NUM se mededingervakbond, die Vereniging van Mynwerkers en Konstruksie-unie (Amcu), verlede maand.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Augustus verlede jaar, het die polisie minstens 34 mense in &#8216;n enkele dag by die Marikana-myn doodgeskiet tydens onrus.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maandag, het twee onbekende mans die NUM-leier omstreeks 10:00 genader en op hom gevuur, het Sithethi ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daar was geen konfrontasie nie. Niks nie,&#8221; het hy ges\u00ea. &#8220;Hy is terug na die kantoor. Hulle het hom gevolg en hom doodgemaak.&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die slagoffer, wie se identiteit nie bekend gemaak is nie, het na ten minste twee skietwonde aan die kop gesterf. Die aanvallers het daarna minstens ses keer op die Unie-tesourier gevuur toe hy hulle gekonfronteer het, volgens Sithethi.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die tesourier is in &#8216;n &#8220;kritieke toestand&#8221; in die hospitaal, volgens NUM se sekretaris-generaal, Frans Baleni. Die polisie was nie dadelik beskikbaar vir kommentaar nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maandag, het Business Day berig Lonmin het ingestem om bedingingsregteregte aan die vakbond Amcu&nbsp; toe te staan en sodoende die mededingende vakbond National Union of Mineworkers (NUM), uit kollektiewe bedinging uit te sluit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Business Day het Maandag berig Lonmin het tydens onderhandelinge met die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) ingestem om bedingingslregte van 35% vir basiese regte en 45% vir kollektiewe bedinging toe te staan aan voltydse vakbondverteenwoordigers.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Abey Kgotle, hoof van Lonmin se menslike hulpbronne, het ges\u00ea die regte van die meerderheid vakbond sal op 50% bly staan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u0149 Vakbond sal hierdie vlakke van verteenwoordiging in die arbeidsmag moet kan behaal om die spesifieke regte te geniet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Amcu verteenwoordig tans 70% ongeskoolde werkers en masjien-operateurs in die bedingingseenheid. Dit beteken dat NUM nie organisatoriese regte onder die lae-geskoolde werkers het nie. Na wat berig word verteenwoordig NUM slegs 20% van die mynwerkers by Lonmin.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n NUM-leier is doodgeskiet en &#8216;n ander gewond by &#8216;n Lonmin Platinum-myn in Suid-Afrika, s\u00ea die vakbond. Dodelike geweld, onwettige stakings en binnegevegte teister Suid-Afrika se platinumgordel sedert verlede jaar. Die geweld kom te midde van verhoogde spanning na &#8216;n reeks dodelike aanvalle op die platinum-myn. Die plaaslike skagleier &#8220;is dood voor die uniekantore,&#8221; het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14726\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;NUM-leier geskiet&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[85],"tags":[],"class_list":["post-14726","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c76-sake"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14726","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14726"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14726\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14726"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14726"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14726"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}