{"id":14722,"date":"2013-06-03T07:08:45","date_gmt":"2013-06-03T07:08:45","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14722"},"modified":"2013-06-03T07:08:45","modified_gmt":"2013-06-03T07:08:45","slug":"turkye-kook-oor-weens-islamisering","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14722","title":{"rendered":"Turkye kook oor weens islamisering"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die betogers het Sondag by Taksimplein in Turkye se hoofstad byeengekom teen hulle regering se kruipende islamisering.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die meeste van diegene wat dit bygewoon het was sekul\u00eare, jonger Turke uit die sakew\u00eareld, bestuurders, akademici en prokureurs.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hul boodskap aan Erdogan, Turkye se Islamitiesgesinde eerste minister vir die laaste dekade, was een van wanhoop gemeng met hoop.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons dink nie hy gaan net bedank omdat ons dit wil h\u00ea nie,&#8221; het &#8216;n PhD-student ges\u00ea. &#8220;Ons weet dat ons die minderheid in hierdie land is, maar ons wil h\u00ea die minderheid moet gerespekteer word.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Turkye is tans aktief betrokke by NAVO en die VSA se destabilisering van Siri\u00eb, eers &#8216;n vriendelike buurland, ten behoewe van radikale terreurgroepe onder die vaandel van Al Kaida aldaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sedert sy magsoorname in 2002 is Erdogan versigtig deur Turkye se sekul\u00eare klasse benader oor wat hulle sien as &#8216;n kruipende islamisering.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar die afgelope naweek het di\u00e9 frustrasies oorgekook op die strate. Die eerste minister en sy party staar tans &#8216;n bre\u00eb uitdaging in die gesig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die traangas wat deur die polisie by &#8216;n oorweldigende vreedsame protes Vrydag gebruik is, het die ontevredenes nog meer ontstig as bykomende getuienis van Erdogan se vermeende outoritarisme.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In &#8216;n reeks klopjagte in die hoofstad van Istanbul en in die suidelike provinsies van Mersin, Adana en Hatay naby die Siriese grens, het Turkse polisie 12 Siriese rebelle van die Al Nusra-front met chemiese wapenmateriaal aangekeer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Turkse media het aanvanklik berig dat die polisie Sarin, die dodelike senugas wat vroe\u00ebr aan chemiese wapensaanvalle in Siri\u00eb gekoppel is, gevind het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Terwyl dit wyd berig is in die Turkse pers, is die arrestasies Woensdag feitlik uitgedoof deur die korporatiewe media in die VSA. Koerante soos die New York Times, wat openlik &#8216;n Amerikaanse ingryping in Siri\u00eb bevorder, met verwysing na beweerde chemiese wapens deur die regime van Bashar al-Assad as &#8216;n verskoning, het nie &#8216;n woord oor die klopjagte in Turkye berig nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die dagblad Zaman het berig dat &#8220;die al-Nusralede &#8216;n bomaanval Donderdag beplan het in [die Turkse stad] Adana, maar dat die aanval afgeweer is toe die polisie die verdagtes aangekeer het. Saam met die Saringas, het die polisie beslag gel\u00ea op &#8216;n aantal van handwapens, handgranate, ammunisie en dokumente tydens hul soektog.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die stad van Adana, ongeveer 60 kilometer van die Siriese grens, het &#8216;n aansienlike Alawiete-bevolking wat simpatiek is teenoor die Siriese regering en vyandig teenoor die Soenniemagte wat deur die VSA vir regimeverandering op die grond in Siri\u00eb gebruik word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Al Nusra-front, wat formeel sy getrouheid aan Al-Kaida verklaar het, is &#8216;n buitelandse terroriste-organisasie, deur die Amerikaanse State Department in Desember verlede jaar as sulks verklaar. Die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad het Vrydag die terreurgroep tot die sanksieswartlys gevoeg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Siriese regering het verlede maand gevra dat die groep blootgestel word aan sanksies as &#8216;n terroriste-organisasie, maar die aksie is aanvanklik geblokkeer deur Brittanje en Frankryk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nie een van die verdagtes is nog ge\u00efdentifiseer nie. Turkse media berig dat vyf van hulle vrygelaat is laat Donderdag, en sewe is nog steeds in aanhouding vir ondervraging.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die regering van die Turkse premier Erdogan, wat uitgebreide materi\u00eble ondersteuning vir die Siriese opposisie bied, het geen openbare verduideliking van die polisie-optrede gegee nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Adana-provinsiale se goewerneur Huseyin Avni Cos het gister ontken dat Sarin gevind is, maar het erken dat onbekende chemikalie\u00eb gevind is en tans ontleed word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die betogers het Sondag by Taksimplein in Turkye se hoofstad byeengekom teen hulle regering se kruipende islamisering. Die meeste van diegene wat dit bygewoon het was sekul\u00eare, jonger Turke uit die sakew\u00eareld, bestuurders, akademici en prokureurs. Hul boodskap aan Erdogan, Turkye se Islamitiesgesinde eerste minister vir die laaste dekade, was een van wanhoop gemeng met &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14722\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Turkye kook oor weens islamisering&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-14722","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14722","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14722"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14722\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14722"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14722"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14722"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}