{"id":14721,"date":"2013-06-03T06:07:22","date_gmt":"2013-06-03T06:07:22","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14721"},"modified":"2013-06-03T06:07:22","modified_gmt":"2013-06-03T06:07:22","slug":"da-wil-libiese-gesant-laat-arresteer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14721","title":{"rendered":"DA wil Libiese gesant laat arresteer"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die voormalige Libiese politieke swaargewig, Bashir Saleh, moet in hegtenis geneem word as hy in Suid-Afrika is, het die DA Sondag ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die DA-LP Dianne Kohler-Barnard beweer Saleh &#8211; die voormalige hoof van personeel van die vermoorde Libiese leier Gaddafi, is &#8216;n paar keer in Suid-Afrika opgemerk, soos onlangs by die Brics-beraad (Brasili\u00eb, Rusland, Indi\u00eb, China, Suid-Afrika) in Durban vroe\u00ebr vanjaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;As dit die geval is, en sy identiteit is ten volle bekend, dan huisves Suid-Afrika doelbewus &#8216;n vlugteling,&#8221; s\u00ea Kohler-Barnard.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kohler-Barnard het di\u00e9 waarskuwing gerig nadat dit bekend geraak het dat eisers agter Gaddafi se geld in Suid-Afrika aan is en druk op banke wil plaas om die fondse vry te stel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het ges\u00ea die DA sal die portefeuljekomitee oor polisie vra duidelikheid oor hoekom Saleh, wat op Interpol se mees gesoekte lys verskyn, nog nie in hegtenis geneem is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die nasionale woordvoerder van die polisie. brig Phuti Setati het ges\u00ea hy het nie inligting oor die kwessie nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek is nie bewus van die bewerings nie, daarom kan ek nie kommentaar lewer nie,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Internasionale regskenners in Gen\u00e8ve, Switserland, s\u00ea egter die milit\u00eare koalisie in Libi\u00eb het die internasionale reg oortree in die gebruik van geweld teen Libi\u00eb.<\/p>\n<p>Op 19 Maart 2011 het &#8216;n Anglo-Amerikaanse koalisie die derde internasionale gewapende stryd teen &#8216;n soewereine land in die laaste dekade van stapel gestuur.<\/p>\n<p>Hulle het baie moeite gedoen om te beweer dat die gebruik van geweld in Libi\u00eb geregverdig is, maar &#8216;n ondersoek dui daarop dat die gebruik van geweld onwettig was, meen <a href=\"http:\/\/jurist.org\/forum\/2011\/03\/the-use-of-force-against-libya-another-illegal-use-of-force.php\">regslui<\/a>.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die voormalige Libiese politieke swaargewig, Bashir Saleh, moet in hegtenis geneem word as hy in Suid-Afrika is, het die DA Sondag ges\u00ea. Die DA-LP Dianne Kohler-Barnard beweer Saleh &#8211; die voormalige hoof van personeel van die vermoorde Libiese leier Gaddafi, is &#8216;n paar keer in Suid-Afrika opgemerk, soos onlangs by die Brics-beraad (Brasili\u00eb, Rusland, Indi\u00eb, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14721\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;DA wil Libiese gesant laat arresteer&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14721","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14721","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14721"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14721\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14721"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14721"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14721"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}