{"id":14697,"date":"2013-05-29T06:03:43","date_gmt":"2013-05-29T06:03:43","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14697"},"modified":"2013-05-29T06:03:43","modified_gmt":"2013-05-29T06:03:43","slug":"regering-veroordeel-xenofobiese-aanvalle","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14697","title":{"rendered":"Regering veroordeel aanvalle op wettige buitelanders"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die regering het Dinsdag die aanvalle op buitelanders in sekere gebiede in Gauteng en die Vaal veroordeel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die regering het met kommer kennis geneem van die sogenaamde xenofobiese aanvalle op buitelanders. Ons veroordeel die geweld teen buitelanders sowel as Suid-Afrikaners ten sterkste,&#8221; het Phumla Williams, woordvoerder, in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Suid-Afrika is &#8216;n demokratiese land wat buitelanders wat wettig in die land is, akkommodeer.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Williams het die regering geprys vir die inhegtenisneming van sowat 100 mense wat verbind word met die &#8220;onlangse wetteloosheid&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Geweld het die naweek uitgebreek nadat twee mans van Zimbabwe in die gebied doodgeskiet is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Somaliese winkelier is sedertdien in verband met die moorde in hegtenis geneem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Eyewitness News het vroe\u00ebr berig die winkelier beweer die oorledenes het sy spaza-winkel probeer beroof.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Ooggetuie het aan die radiostasie verduidelik dat inwoners n\u00e1 die skietery hul woede op buitelanders gerig het. Inwoners het ook na bewering gedreig om hul winkels af te brand.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Diepsloot se inwoners s\u00ea die naweek se moorde, en die grootskaalse plundering van buitelanders se winkels, is as gevolg van frustrasie oor werkloosheid en armoede.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verlede week is meer as 90 mense in hegtenis geneem vir misdade wat verband hou met betogings in Evaton, Orange Farm en Sebokeng, suid van Johannesburg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Williams het &#8216;n beroep op Suid-Afrikaners en buitelanders gedoen om &#8220;in harmonie te leef&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Kriminele aktiwiteite teen mekaar sal nie geduld word nie, omdat dit &#8216;n negatiewe uitwerking het op die land se beeld en ekonomie.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die regering het Dinsdag die aanvalle op buitelanders in sekere gebiede in Gauteng en die Vaal veroordeel. &#8220;Die regering het met kommer kennis geneem van die sogenaamde xenofobiese aanvalle op buitelanders. Ons veroordeel die geweld teen buitelanders sowel as Suid-Afrikaners ten sterkste,&#8221; het Phumla Williams, woordvoerder, in &#8216;n verklaring ges\u00ea. &#8220;Suid-Afrika is &#8216;n demokratiese land &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14697\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Regering veroordeel aanvalle op wettige buitelanders&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14697","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14697","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14697"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14697\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14697"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14697"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14697"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}