{"id":14679,"date":"2013-05-28T06:23:56","date_gmt":"2013-05-28T06:23:56","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14679"},"modified":"2013-05-28T06:23:56","modified_gmt":"2013-05-28T06:23:56","slug":"diepsloot-situasie-gespanne-na-xenofobiese-aanvalle","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14679","title":{"rendered":"Diepsloot: Situasie gespanne na xenofobiese aanvalle"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die situasie in Diepsloot is steeds gespanne nadat &#8216;n Somaliese winkelier twee Zimbabwi\u00ebrs doodgeskiet het, s\u00ea die polisie woordvoerder Lungelo Dlamini.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Buitelandse winkeliers in Diepsloot, Johannesburg skuil by &#8216;n motorwassery waar polisiebeamptes hulle beskerm nadat inwoners die naweek hul winkels geplunder het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Ethiopiese man het aan Eyewitness News ges\u00ea hy smous kruidenierswarel in die gebied. Hy s\u00ea hy is bang hy word deur die plunderaars geteiken en wil h\u00ea die polisie moet hom beskerm.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die polisie se vinnige optrede het glo verhoed dat die geweld verder uitbrei.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit lyk soos apartheid. Die mense beroof nie plaaslike winkels nie, maar wil net buitelanders se winkels besteel.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Diepsloot-inwoners s\u00ea die naweek se moord en die grootskaalse plundering van 19 buitelanders se winkels, is as gevolg van frustrasie oor werkloosheid en armoede.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Somali\u00ebr beweer die oorledenes het sy spaza-winkel probeer beroof.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Inwoners het op die winkel toegeslaan in reaksie op die moorde.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Ooggetuie s\u00ea inwoners het n\u00e1 die skietery hul woede op buitelanders in die gebied gerig en gedreig om hul winkels af te brand.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrikaners is vyandig teenoor buitelanders in Diepsloot s\u00ea &#8216;n Zimbawiese burger en s\u00ea buitelanders steel hul werksgeleenthede en vroue.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die situasie in Diepsloot is steeds gespanne nadat &#8216;n Somaliese winkelier twee Zimbabwi\u00ebrs doodgeskiet het, s\u00ea die polisie woordvoerder Lungelo Dlamini. Buitelandse winkeliers in Diepsloot, Johannesburg skuil by &#8216;n motorwassery waar polisiebeamptes hulle beskerm nadat inwoners die naweek hul winkels geplunder het. &#8216;n Ethiopiese man het aan Eyewitness News ges\u00ea hy smous kruidenierswarel in die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14679\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Diepsloot: Situasie gespanne na xenofobiese aanvalle&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14679","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14679","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14679"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14679\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14679"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14679"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14679"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}