{"id":14676,"date":"2013-05-27T05:42:53","date_gmt":"2013-05-27T05:42:53","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14676"},"modified":"2013-05-27T05:42:53","modified_gmt":"2013-05-27T05:42:53","slug":"harde-dwelms-by-moot-skool-gevind","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14676","title":{"rendered":"Harde dwelms by Moot-skool gevind"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Koka\u00efen en ander dwelms is gevind by &#8216;n skool in die Moot, Vrydagmiddag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ontdekking van ongeveer sewe sakkies koka\u00efen by die Ho\u00ebrskool Staatspresident CR Swart in Waverley het weer eens bewys dat dwelms in skole vinnig besig is om &#8216;n epidemie te word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Tshwane Metropolisie se klopjag op die skool het Vrydagoggend plaasgevind, na aanleiding van &#8216;n wenk van besorgde lede van die gemeenskap sowel as die skool.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Uit 14 kinders wat as gebruikers ge\u00efdentifiseer en getoets is, het drie positief vir dwelmgebruik getoets.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens supt Isak Mahamba, het hulle op die skool om 09:00 op Vrydagoggend toegeslaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nie een van die dwelms waarop beslag gel\u00ea is was in die besit van die leerlinge nie, maar op die skoolterrein gevind, omdat hulle na bewering die pakkies uit die vensters gegooi het toe hulle hoor van die polisieteenwoordigheid.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mahamba het ges\u00ea dat die skool is &#8216;n bron van kommer as gevolg van die groot aantal leerlinge wat hulle genader het vir hulp met betrekking tot dwelmverslawing.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea dat sewe klein sakkies koka\u00efen, sowel as dagga is gevind.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mahamba het ges\u00ea ouers en onderwysers moet betrokke raak in die identifisering van kinders wat hulp nodig het. Hy het ges\u00ea hulle sal dwelmklopjagte uitvoer in die komende maande by verskeie ander skole.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ho\u00ebrskool Staatspresident CR Swart was nie beskikbaar vir kommentaar nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Koka\u00efen en ander dwelms is gevind by &#8216;n skool in die Moot, Vrydagmiddag. Die ontdekking van ongeveer sewe sakkies koka\u00efen by die Ho\u00ebrskool Staatspresident CR Swart in Waverley het weer eens bewys dat dwelms in skole vinnig besig is om &#8216;n epidemie te word. Die Tshwane Metropolisie se klopjag op die skool het Vrydagoggend plaasgevind, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14676\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Harde dwelms by Moot-skool gevind&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14676","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14676","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14676"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14676\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14676"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14676"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14676"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}