{"id":14674,"date":"2013-05-27T05:13:57","date_gmt":"2013-05-27T05:13:57","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14674"},"modified":"2013-05-27T05:13:57","modified_gmt":"2013-05-27T05:13:57","slug":"mesaanval-op-polisielid-in-frankryk-ook-terreur","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14674","title":{"rendered":"Mesaanval op polisielid in Frankryk ook &#8216;terreur&#8217;"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Franse aanklaers sal die mesaanval op &#8216;n soldaat naby die land se hoofstad, Parys, as &#8216;n terreurdaad hanteer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die BBC berig dat die soldaat, Cedric Cordier tydens &#8216;n voetpatrollie met twee kollegas deur &#8216;n man van agter af oorval en met &#8216;n mes in die nek gesteek is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die polisie s\u00ea hoewel die soldaat ernstig beseer is, sal hy die aanval oorleef.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Frankryk se minister van verdediging, Jean Yves Le Drian, het aan verslaggewers ges\u00ea die soldaat is as gevolg van sy beroep geteiken.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die polisie is steeds op soek na die aanvaller wat vermoedelik van Noord-Afrika afkomstig is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Pres. Francois Hollande s\u00ea daar is tot dusver geen teken dat die aanval verband hou met die onlangse moord op &#8216;n Britse soldaat in Londen nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">N\u00f3g &#8216;n man is in hegtenis geneem in verband met die dood van van &#8216;n Britse soldaat in Londen, het die Britse speurdiens, Scotland Yard, bevestig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die 22-jarige man is in die noorde van Londen aangekeer omdat hy vermoedelik deel was van &#8216;n sameswering om moord te pleeg, berig RSG.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Drie ander mans is reeds in verband met die voorval in hegtenis geneem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Twee van di\u00e9 mans is steeds in die hospitaal nadat hulle op die toneel waar die 25-jarige soldaat Lee Rigby herhaaldelik gesteek is, deur die polisie geskiet is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Een van die mans, Michael Adebolajo, is voorheen in Kenia in hegtenis geneem omdat hy na bewering probeer het om hom by die Somaliese Islamitiese militante groep al-Shabab aan te sluit.<\/p>\n<p>Adebolajo is glo genader deur die Britse geheimediens MI5 ses maande gelede en gevra of hy vir hulle wil werk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Jeugvriend van die vermeende terroris beweer MI5 het Adebolajo n\u00e1 &#8216;n reis na Kenia verlede jaar, genader.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Abu Nusaybah het ges\u00ea die moordverdagte het geglo MI5 het hom afgeluister en &#8216;aan sy deur kom klop&#8217; vir inligting oor &#8216;n sekere individu.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">MI5 is reeds fel gekritiseer nadat dit bekend geword het dat Adebolajo en mede-verdagte Michael Adebowale vir agt jaar gemonitor is deur die veiligheidsdiens.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 skokkende onthullings oor die beweerde moordenaars se bekende skakeling met Islamitiese ekstremisme, is deur Abu Nusaybah, op die BBC se Newsnight-program gemaak: &#8220;Sy bewoording was,&nbsp; &#8216;Hulle luister my af &#8211; hulle sal my nie uitlos nie'&#8221;.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Franse aanklaers sal die mesaanval op &#8216;n soldaat naby die land se hoofstad, Parys, as &#8216;n terreurdaad hanteer. Die BBC berig dat die soldaat, Cedric Cordier tydens &#8216;n voetpatrollie met twee kollegas deur &#8216;n man van agter af oorval en met &#8216;n mes in die nek gesteek is. Die polisie s\u00ea hoewel die soldaat ernstig &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14674\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Mesaanval op polisielid in Frankryk ook &#8216;terreur&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-14674","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14674","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14674"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14674\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14674"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14674"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14674"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}