{"id":14666,"date":"2013-05-24T06:39:54","date_gmt":"2013-05-24T06:39:54","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14666"},"modified":"2013-05-24T06:39:54","modified_gmt":"2013-05-24T06:39:54","slug":"qons-wil-gelyk-wees-en-nie-kleurling-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14666","title":{"rendered":"&#8220;Ons wil gelyk wees en nie kleurling nie&#8217;"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Khoi-en San-mense wil nie as &#8220;kleurlinge&#8221; bekendstaan nie en wil h\u00ea die regering moet die gebruik van die woord met verwysing na hulle verbied.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">By &#8216;n Khoi-San-indaba aangebied deur die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming in Hilton naby Pietermaritzburg, in KwaZulu-Natal gister, het Khoi-San-leier Raymond Trollip ges\u00ea sy mense het baie verloor onder kolonialisme en apartheid, insluitend hul identiteit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die indaba is byeengeroep om te besluit oor die manier waarop die regering se beleid eise deur inheemse Suid-Afrikaners kan akkommodeer oor grond wat onder 1913 se Onteieningswet vervreem kon gewees het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ook namens die Namas en Koranas, het Trollip ges\u00ea die mense wil hul oorspronklike identiteite behou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Trollip het ge\u00ebis dat hul kultuur en behoud van identiteit ondersteun word deur die regering, en dat hul leiers betaal word deur die regering.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die regering het SEB vir ons swart broers en susters. Ons wil iets soortgelyks h\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons swart broers en susters ry in mooi motors en woon in mooi huise en ons is laer af op die skaal. Ons wil gelyk wees met hulle,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Voormalige Wes-Kaapse premier Peter Marais, wat ges\u00ea het hy is 100% Griekwa, het ges\u00ea mense het die reg op self-identifikasie. Hy het ges\u00ea die term &#8220;kleurling&#8221; is &#8216;n vorm van gedwonge identifikasie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Khoi-en San-mense wil nie as &#8220;kleurlinge&#8221; bekendstaan nie en wil h\u00ea die regering moet die gebruik van die woord met verwysing na hulle verbied. By &#8216;n Khoi-San-indaba aangebied deur die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming in Hilton naby Pietermaritzburg, in KwaZulu-Natal gister, het Khoi-San-leier Raymond Trollip ges\u00ea sy mense het baie verloor onder kolonialisme &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14666\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8220;Ons wil gelyk wees en nie kleurling nie&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14666","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14666","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14666"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14666\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14666"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14666"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14666"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}