{"id":14656,"date":"2013-05-23T06:25:40","date_gmt":"2013-05-23T06:25:40","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14656"},"modified":"2013-05-23T06:25:40","modified_gmt":"2013-05-23T06:25:40","slug":"zim-aanvaar-nuwe-grondwet","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14656","title":{"rendered":"Zim aanvaar nuwe Grondwet"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC het Zimbabwe en sy president, Robert Mugabe, Woensdag geluk gewens met die aanvaarding van di\u00e9 land se nuwe grondwet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die nuwe grondwet is &#8216;n belangrike nuwe mylpaal in die suksesvolle implementering van die oorkoepelende vredesooreenkoms en die demokratiese bestel van Zimbabwe,&#8221; het Jackson Mthembu, woordvoerder vir die ANC, in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is &#8216;n verdere teken van &#8216;n nuwe begin vir daardie land, gegrond op samewerking en die behoefte aan vooruitgang.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mthembu het ges\u00ea die &#8220;vrye, regverdige en vreedsame&#8221; aard van die referendum is &#8216;n bewys dat die komende verkiesing in die land ook regverdig sal wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mugabe het die dokument onderteken n\u00e1 dit twee maande gelede in &#8216;n referendum goedgekeur is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zimbabwe maak gereed vir die eerste verkiesing sedert 2008, toe Mugabe en Tsvangirai &#8216;n wankelrige eenheidsregering gevorm het. Verkiesingsgeweld het destyds die lewe van sowat 200 mense ge\u00ebis.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 nuwe grondwet sal presidensi\u00eble mag verminder en die parlement s&#8217;n vermeerder. Dit sal ook die presidentstermyn tot twee vyfjaar-termyne verminder en wegdoen met die premierspos.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mugabe (89) is sedert Zimbabwe se onafhanklikheid in 1980 president van die land.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die volharding van die mense en regering van Zimbabwe moet vir baie van ons as inspirasie dien van hoe &#8216;n land se mense, wanneer hulle saamstaan, hulle eie oplossings kan soek en vind vir die probleme wat hulle in die gesig staar,&#8221; het Mthembu ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC het Zimbabwe en sy president, Robert Mugabe, Woensdag geluk gewens met die aanvaarding van di\u00e9 land se nuwe grondwet. &#8220;Die nuwe grondwet is &#8216;n belangrike nuwe mylpaal in die suksesvolle implementering van die oorkoepelende vredesooreenkoms en die demokratiese bestel van Zimbabwe,&#8221; het Jackson Mthembu, woordvoerder vir die ANC, in &#8216;n verklaring ges\u00ea. &#8220;Dit &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14656\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Zim aanvaar nuwe Grondwet&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14656","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14656","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14656"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14656\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14656"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14656"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14656"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}