{"id":14653,"date":"2013-05-22T12:05:40","date_gmt":"2013-05-22T12:05:40","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14653"},"modified":"2013-05-22T12:05:40","modified_gmt":"2013-05-22T12:05:40","slug":"sapd-se-webwerf-gekraak-om-fluitjieblasers-te-ontbloot","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14653","title":{"rendered":"SAPD se webwerf gekraak om fluitjieblasers te ontbloot"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Swak sekerheid van die polisie se webwerf is die oorsaak dat kuberkrakers meer as 15 700 fluitjieblasers se identiteit nou aan die w\u00eareld bekend maak. Fluitjieblasers se identiteitsnommers, telefoonnommers en e-pos adresse is nou openbaar op die internet en skep &#8216;n veiligheidsrisiko vir die fluitjieblasers. Dit beteken dat swak maatre\u00ebls toegepas is op die polisie se webwerf en die polisie moet volle verantwoordelikheid aanvaar,&#8221; s\u00ea mnr. Pieter Groenewald, hoofwoordvoerder vir polisie van die Vryheidsfront Plus.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Fluitjieblasers is geweldig kwesbaar omdat misdadigers hulle teiken en selfs vermoor om te verhoed dat hulle skuldig bevind word in die hof. Weens die swak beskerming van die polisie is fluitjieblasers se persoonlike besonderhede nou bekend aan misdadigers. Sou &#8216;n fluitjieblaser as gevolg hiervan skade berokken word, sal hulle &#8216;n eis teen die polisie kan instel waarvoor die belastingbetaler weer sal moet opdok,&#8221; s\u00ea Groenewald.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit het bekend geword dat kuberkrakers op Vrydag 17 Mei 2013 al die data van die polisie se webwerf op &#8216;n openbare webwerf geplaas het waartoe die publiek toegang het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens eNCA.com het die kuberkrakers op die sosiale netwerk Twitter die publiek ingelig dat hulle &#8216;n polisie sekerheidsbreuk geskep het, en dit was &#8220;vir die 34 myners wat gesterf het gedurende die botsing met die polisie in Marikana op 16 Augustus 2012.&#8221; &#8216;n Volledige lys van fluitjieblasers is deur eNCA.com afgelaai en kon met die inligting direk met fluitjieblasers kontak maak.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8220;Swak sekerheid van die polisie se webwerf is die oorsaak dat kuberkrakers meer as 15 700 fluitjieblasers se identiteit nou aan die w\u00eareld bekend maak. Fluitjieblasers se identiteitsnommers, telefoonnommers en e-pos adresse is nou openbaar op die internet en skep &#8216;n veiligheidsrisiko vir die fluitjieblasers. Dit beteken dat swak maatre\u00ebls toegepas is op die polisie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14653\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;SAPD se webwerf gekraak om fluitjieblasers te ontbloot&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14653","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14653","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14653"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14653\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14653"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14653"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14653"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}