{"id":14631,"date":"2013-05-17T06:44:12","date_gmt":"2013-05-17T06:44:12","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14631"},"modified":"2013-05-17T06:44:12","modified_gmt":"2013-05-17T06:44:12","slug":"duitsland-bekommer-oor-herhaling-van-irak-in-sirie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14631","title":{"rendered":"Duitsland bekommer oor herhaling van Irak in Siri\u00eb"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die Duitse regering is bekommerd oor die ooreenkomste tussen die oorlog in Irak 10 jaar gelede en die Siriese konflik.&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Ministerie van Buitelandse Sake is van mening dat kommer oor die moontlike gebruik van chemiese wapens die Amerikaanse regering tot &#8216;n milit\u00eare ingryping kan oorreed. Die Duitse minister van buitelandse sake Guido Westerwelle is op pad na Israel waar hy gesprekke met die Eerste Minister Benjamin Netanyahu sal voer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Belangrike kwessie sal Siri\u00eb wees, waar Westerwelle die beplande konferensie tussen die VSA en Rusland as &#8216;n moontlike grondslag vir &#8216;n politieke oplossing vir die burgeroorlog sien.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Westerwelle het aan sy Vrye Demokratiese Party (FDP) Dinsdag&nbsp; &#8216;n donker scenario geskets van wat sal gebeur as die Siriese staat verbrokkel, en gewaarsku dat die burgeroorlog kan oorspoel na naburige Jordani\u00eb en die internasionale gemeenskap in die konflik betrek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daar is kommer in die ministerie van buitelandse sake en van die FDP se parlement\u00eare groep dat daar &#8216;n milit\u00eare oplossing in Siri\u00eb se geval sal wees,&#8221; s\u00ea &#8216;n wetgewer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die FDP-leierskap is bekommerd dat die Amerikaanse regering onder druk kan kom, plaaslik en internasionaal, en dans sal soek na redes om milit\u00eare ingryping te regverdig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ooreenkomste met die aanloop tot die oorlog in Irak is ooglopend. Onlangse berigte dat chemiese wapens in Siri\u00eb gebruik is, het vir groot kommer in Berlyn gesorg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is geen duidelike bewys van hul gebruik so ver deur die regering in Siri\u00eb nie. Die Amerikaanse president Barack Obama wil klaarblyklik nie in die oorlog gewikkel raak nie, maar het nietemin van &#8216;n &#8220;rooi lyn&#8221; gepraat as die Assad-regering sulke wapens aanwend.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Praatjies van chemiese wapens herinner aan die aanloop tot die 2003-oorlog in Irak en die valse intelligensieverslae dat die regime van Saddam Hussein oor wapens van massa vernietiging beskik.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is soortgelyk onduidelik in Siri\u00eb wat werklik aan die gang is. Britse en Amerikaanse agentskappe verskaf aan Duitsland intelligensie oor Siri\u00eb, maar altyd in die vorm van intelligensieverslae eerder as konkrete inligting.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die presiese laboratoriumdata oor grondmonsters wat die gebruik van chemiese wapens sou bevestig ontbreek egter. As gevolg hiervan, is dit feitlik onmoontlik om tot &#8216;n onafhanklike slotsom te kom, s\u00ea die Duitse buitelandse intelligensie-agentskap, BND.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Westerwelle en die minister van verdediging, Thomas de Maizi\u00e8re is dus versigtig in hul verklarings oor Siri\u00eb.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die BND twyfel of Assad &#8216;n chemiese oorlog beplan. Lug-verkenning toon geen ballistiese missiele wat nodig sou wees vir &#8216;n groot chemiese aanval nie, s\u00ea kenners.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Soos kanselier Angela Merkel, is Westerwelle uiters skepties oor of die rebelle moet bewapen moet word. Hy bly herhaal dat sy buitelandse beleid op &#8216;n &#8220;kultuur van milit\u00eare aarseling&#8221; gegrond is.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Duitse regering is bekommerd oor die ooreenkomste tussen die oorlog in Irak 10 jaar gelede en die Siriese konflik.&nbsp; Die Ministerie van Buitelandse Sake is van mening dat kommer oor die moontlike gebruik van chemiese wapens die Amerikaanse regering tot &#8216;n milit\u00eare ingryping kan oorreed. Die Duitse minister van buitelandse sake Guido Westerwelle is &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14631\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Duitsland bekommer oor herhaling van Irak in Siri\u00eb&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-14631","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14631","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14631"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14631\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14631"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14631"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14631"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}