{"id":14630,"date":"2013-05-17T06:36:27","date_gmt":"2013-05-17T06:36:27","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14630"},"modified":"2013-05-17T06:36:27","modified_gmt":"2013-05-17T06:36:27","slug":"sandf-sukkel-finansieel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14630","title":{"rendered":"SANDF sukkel finansieel"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Begrotingsbeperkings verhoed die Suid-Afrikaanse Weermag om nasionale en internasionale verpligtinge na te kom, het lt.genl. Vusimuzi Masondo, weermaghoof, Donderdag ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Masondo het ges\u00ea met die toename in die vraag na die weermag se dienste plaaslik en op die kontinent, is die nasionale mag onder druk om sy mandaat na te kom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Met &#8216;n beperkte mediumtermyn-begroting sal ons &#8216;n manier moet vind om nie net onsself te regenereer nie, maar ook om onsself te posisioneer om te voldoen aan toekomstige eise op ons hulpbronne.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Op die oomblik is die Suid-Afrikaanse Weermag onder druk om sy nasionale en internasionale verpligtinge na te kom omdat die vraag na ons magte groter is.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Masondo het ges\u00ea lang tydperke van ontplooiing \u2013 langer as die internasionale norm \u2013 deur die Suid-Afrikaanse weermag op lang buitelandse sendings, dra ook by tot die probleem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daar is &#8216;n toename in versoeke vir interne en eksterne ondersteuning, wat veroorsaak het dat die weermag beskikbare hulpbronne vir lang tydperke ontplooi en wat as die internasionale norm geag word, oorskry.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Masondo het ges\u00ea lesse wat uit die operasie in die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) geleer is, sal by komende sendings ingewerk word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hoewel alles moontlik gedoen word om beserings op die slagveld te verhoed, gebeur dit ongelukkig. Dit is die feit wat baie magte wat in die Verenigde Nasies se vredesendings ontplooi is, aanvaar het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Altesaam 14 Suid-Afrikaanse soldate is op dood en 27 gewond in &#8216;n skietgeveg met rebelle in die SAR.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Begrotingsbeperkings verhoed die Suid-Afrikaanse Weermag om nasionale en internasionale verpligtinge na te kom, het lt.genl. Vusimuzi Masondo, weermaghoof, Donderdag ges\u00ea. Masondo het ges\u00ea met die toename in die vraag na die weermag se dienste plaaslik en op die kontinent, is die nasionale mag onder druk om sy mandaat na te kom. &#8220;Met &#8216;n beperkte mediumtermyn-begroting &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14630\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;SANDF sukkel finansieel&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14630","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14630","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14630"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14630\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14630"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14630"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14630"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}