{"id":14627,"date":"2013-05-17T06:20:38","date_gmt":"2013-05-17T06:20:38","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14627"},"modified":"2013-05-17T06:20:38","modified_gmt":"2013-05-17T06:20:38","slug":"kundigheidsverlies-n-kopseer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14627","title":{"rendered":"Kundigheidsverlies &#8216;n kopseer"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Swak bestuur is besig om Suid-Afrika duur te kos in terme van wetenskaplike- en tegnologiese vooruitgang, en veral die verlies aan top-kundiges op die gebied, wat deur ander lande opgeraap word, is &#8216;uiters kommerwekkend&#8217;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se woordvoerder oor wetenskap en tegnologie, het vandag met die begrotingposdebat van die department van wetenskap en tegnologie ook gepraat oor die Sunspace-program wat weens kortsigtigheid en swak besluitneming aan regeringskant deels ten gronde gegaan het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Sunspace, &#8216;n satellietvervaardigingsmaatskappy wat reeds groot sukses met die bou van &#8216;n satelliet behaal het, se geldelike steun van die regering is ingekort. Die &#8216;enigste private ruimtevaartmaatskappy&#8217; sal nou met Denel moet saamsmelt in &#8216;n poging om hom van ondergang te red,&#8221; s\u00ea adv. Alberts.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is kommerwekkend om te sien dat die intellektuele kapitaal of menslike hulpbronne rondom die gestaakte korrelbedkernreaktor-program nou ook privaat voortgaan met die projek in die VSA. Dit laat die vraag ontstaan of daar ooit probeer is om die talent vir Suid-Afrika te behou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hierdie departement speel &#8216;n groot rol om te sorg dat Suid-Afrika deel bly van hierdie bre\u00eb beweging van wetenskap en tegnologie wat aan ons kennis bring oor die aard van ons bestaan asook hoe ons die toekoms kan bestuur tot voordeel van almal op aarde.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hy moet ook die volle potensiaal van wetenskap en tegnologie realiseer in sosiale en ekonomiese ontwikkeling deur menslike hulpbronne, navorsing en innovasie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Wat met Sunspace gebeur het, en die feit dat die land van sy voorste wetenskaplikes en tegnolo\u00eb weens die regering se stiksienigheid verloor, is &#8216;n terugslag vir die land.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die minister kan ingryp om oplossings te vind. Een van die belangrikste dinge is om Sunspace van ondergang te red,&#8221; het adv. Alberts ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Swak bestuur is besig om Suid-Afrika duur te kos in terme van wetenskaplike- en tegnologiese vooruitgang, en veral die verlies aan top-kundiges op die gebied, wat deur ander lande opgeraap word, is &#8216;uiters kommerwekkend&#8217;. Adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se woordvoerder oor wetenskap en tegnologie, het vandag met die begrotingposdebat van die department van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14627\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kundigheidsverlies &#8216;n kopseer&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14627","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14627","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14627"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14627\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14627"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14627"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14627"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}