{"id":14618,"date":"2013-05-15T05:45:09","date_gmt":"2013-05-15T05:45:09","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14618"},"modified":"2013-05-15T05:45:09","modified_gmt":"2013-05-15T05:45:09","slug":"swart-verdagte-aangekeer-vir-new-orleans-skietery","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14618","title":{"rendered":"Swart verdagte aangekeer vir New Orleans-skietery"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/akeinscott.jpg\" \/>Die polisie het &#8216;n 19-jarige swartman as &#8216;n verdagte ge\u00efdentifiseer in die skietery tydens &#8216;n Moedersdagparade in New Orleans, in die VSA.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die polisie s\u00ea verskeie mense hom as die gewapende man ge\u00efdentifiseer wat op kringtelevisie-beeldmateriaal gesien kan word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Altesaam 19 mense is gewond in die skietery Sondag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Supt. Ronal Serpas het laat Maandag ges\u00ea beamptes is op soek na Akein Scott van New Orleans. Hy het bygevoeg dat dit nog te vroeg is om te s\u00ea of hy die enigste skieter was.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons wil die gemeenskap en Akein Scott herinner dat die tyd vir hom gekom het om homself oor te gee,&#8221; het Serpas tydens &#8216;n mediakonferensie buite die polisie se hoofkwartier ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Foto van Scott het aan &#8216;n podium voor die polisiehoof gehang.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons weet meer van jou as wat jy dink ons weet,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die polisie het vroe\u00ebr aangekondig dat &#8216;n beloning van $10 000 uitgereik sal word vir inligting oor die skieter. Hulle het &#8216;n dowwe foto wat van kringtelevisie-beeldmateriaal bekom is, uitgereik en dit het tot verskeie wenke deur die gemeenskap gelei.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die mense het vandag gekies om aan die jong, onskuldige kinders wat geskiet is se kant te wees en nie aan die kant van die lafaard wat geskiet het nie,&#8221; het Serpas ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die polisie het &#8216;n 19-jarige swartman as &#8216;n verdagte ge\u00efdentifiseer in die skietery tydens &#8216;n Moedersdagparade in New Orleans, in die VSA. Die polisie s\u00ea verskeie mense hom as die gewapende man ge\u00efdentifiseer wat op kringtelevisie-beeldmateriaal gesien kan word. Altesaam 19 mense is gewond in die skietery Sondag. Supt. Ronal Serpas het laat Maandag ges\u00ea &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14618\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swart verdagte aangekeer vir New Orleans-skietery&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":14617,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-14618","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14618","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14618"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14618\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/14617"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14618"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14618"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14618"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}