{"id":14616,"date":"2013-05-15T05:39:54","date_gmt":"2013-05-15T05:39:54","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14616"},"modified":"2013-05-15T05:39:54","modified_gmt":"2013-05-15T05:39:54","slug":"menseregteorganisasie-veroordeel-siriese-rebelle-vir-kannibalisme","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14616","title":{"rendered":"Menseregteorganisasie veroordeel Siriese rebelle vir kannibalisme"},"content":{"rendered":"<p>Human Rights Watch s\u00ea die man in &#8216;n video wat &#8216;n Siriese soldaat se hart uitsny en eet, is &#8216;n lid van &#8216;n rebellegroep in die sentrale Homs-provinsie.<\/p>\n<p>&#8220;Dit is nie genoeg vir Siri\u00eb se opposisie om sulke gedrag te veroordeel of dit op geweld deur die regering te blameer nie,&#8221; het Nadim Houry, adjunk-direkteur van Human Rights Watch in die Midde-Ooste, ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Die opposisiemagte moet streng optree om sulke gedrag te be\u00ebindig.&#8221;<\/p>\n<p>Die man, wat ge\u00efdentifiseer is as Abu Sakkar, glo &#8216;n bevelvoerder van die Omar al-Farouq al-Mustakila-rebellegroep, staan in die video by &#8216;n soldaat in uniform se lyk.<\/p>\n<p>&#8220;Ons sweer ons sal julle harte en lewers eet, julle soldate van Bashar die hond,&#8221; s\u00ea hy dan, terwyl hy die man se hart uitsny.<\/p>\n<p>&#8220;Ons is die helde van Baba Amr,&#8221; voeg hy dan by. Dit is &#8216;n verwysing na &#8216;n rebelle-vesting in Homs wat deur pres. Bashar al-Assad se magte verwoes is.<\/p>\n<p>Die man staan gevolglik op, lig sy mes in sy een hand en die hart in die ander en sit &#8216;n deel van die orgaan in sy mond voordat die video skielik eindig.<\/p>\n<p>&#8220;Die Siriese Koalisie wil weer beklemtoon dat hy so &#8216;n daad veroordeel en wil beklemtoon dat dit &#8216;n misdaad is, ongeag van die oortreder,&#8221; het die groep ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Die skuldige sal uiteindelik verhoor word in &#8216;n hof vol eerlike en regverdige regslui.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Human Rights Watch s\u00ea die man in &#8216;n video wat &#8216;n Siriese soldaat se hart uitsny en eet, is &#8216;n lid van &#8216;n rebellegroep in die sentrale Homs-provinsie. &#8220;Dit is nie genoeg vir Siri\u00eb se opposisie om sulke gedrag te veroordeel of dit op geweld deur die regering te blameer nie,&#8221; het Nadim Houry, adjunk-direkteur &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14616\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Menseregteorganisasie veroordeel Siriese rebelle vir kannibalisme&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-14616","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14616","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14616"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14616\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14616"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14616"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14616"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}