{"id":14614,"date":"2013-05-15T05:22:01","date_gmt":"2013-05-15T05:22:01","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14614"},"modified":"2013-05-15T05:22:01","modified_gmt":"2013-05-15T05:22:01","slug":"bruin-woonbuurt-beleef-dwelmkrisis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14614","title":{"rendered":"Bruin woonbuurt beleef dwelmkrisis"},"content":{"rendered":"<p>Die dwelmprobleem in Eldoradopark, &#8216;n bruin woonbuurt suid van Johannesburg, het &#8220;abnormaliteit&#8221; bereik, het pres. Jacob Zuma Dinsdag ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek het die brief gelees en ek was geskok. Die graad van die probleem en die beskrywing is ongehoord&#8230; hierdie is &#8216;n krisis, &#8216;n abnormaliteit,&#8221; het Zuma aan inwoners ges\u00ea tydens &#8216;n besoek aan die gebied.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Bekommerde ouers het in April aan Zuma geskryf en gevra dat hy moet help. Verskeie kabinetsministers het hom vergesel tydens sy besoek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zuma het aan inwoners ges\u00ea dat hy persoonlik beheer sal neem oor die geveg teen dwelms in die gebied.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek gaan &#8216;n punt daarvan maak om hierdie program self te dryf&#8230; die regering moet vinniger beweeg om dit te hanteer.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wetgewing rondom wetstoepassing kan moontlik aangepas word sodat kriminele nie agter tegniese aspekte van die wet kan wegkruip nie, het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons kan nie toelaat dat hierdie dwelmbase beheer oor ons gemeenskappe neem en agter tegniese aspekte van die wet wegkruip nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Twee mans is intussen in hegtenis geneem nadat die polisie Dinsdagaand toegeslaan het op &#8216;n dwelmlaboratorium in Boksburg aan die Oos-Rand, het die Valke ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kapt. Paul Ramaloko, woordvoerder van die Valke, het ges\u00ea beamptes het beslag gel\u00ea op toerusting waarmee dwelms vervaardig word en 150 000 Mandrax-tablette met &#8216;n geraamde straatwaarde van R10,5 miljoen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Een van die mans in die laboratorium het gevlug.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die twee mans wat in hegtenis geneem is sal Donderdag in die Boksburg-landdroshof verskyn.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die dwelmprobleem in Eldoradopark, &#8216;n bruin woonbuurt suid van Johannesburg, het &#8220;abnormaliteit&#8221; bereik, het pres. Jacob Zuma Dinsdag ges\u00ea. &#8220;Ek het die brief gelees en ek was geskok. Die graad van die probleem en die beskrywing is ongehoord&#8230; hierdie is &#8216;n krisis, &#8216;n abnormaliteit,&#8221; het Zuma aan inwoners ges\u00ea tydens &#8216;n besoek aan die gebied. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14614\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Bruin woonbuurt beleef dwelmkrisis&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14614","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14614","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14614"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14614\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14614"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14614"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14614"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}