{"id":14613,"date":"2013-05-15T05:19:21","date_gmt":"2013-05-15T05:19:21","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14613"},"modified":"2013-05-15T05:19:21","modified_gmt":"2013-05-15T05:19:21","slug":"aanranding-op-fietsryer-ondersoek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14613","title":{"rendered":"Aanranding op fietsryer ondersoek"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Aanklagte van aanranding en roekelose en nalatige bestuur wat deur die Pretoriase fietsryer Hein van der Merwe aanhangig gemaak is, word ondersoek, het die polisie Dinsdagaand ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die fietsryer het die aanklagte aanhangig gemaak teen &#8216;n onbekende buitelandse diplomaat se motorbestuurder n\u00e1 &#8216;n struweling op 8 Mei.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Brig. Phuti Setati het Dinsdag ges\u00ea die diplomaat se motorbestuurder het aanklagte van crimen injuria en intimidasie by die Brooklyn-polisiekantoor in Pretoria aanhangig gemaak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Setati het ges\u00ea die polisie ondersoek al die aanklagte.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n <a href=\"http:\/\/www.youtube.com\/watch?feature=player_embedded&amp;v=nGcowQ4dwAo\">Video <\/a>van die aanranding is op YouTube gelaai.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Van der Merwe het aan die eNCA-nuuskanaal ges\u00ea die diplomaat se voertuig het &#8216;n stopteken op die hoek van Brooks- en Roperstraat verontagsaam en voor hom ingesny.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;In my poging om die bestuurder se aandag te kry deur langs sy venster te skree, het ek herhaaldelik geskree en in &#8216;n laaste poging het ek twee keer op sy kantspie\u00ebl geslaan. Die voertuig het probeer om my raak te ry deur in my rigting te swenk.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Struweling het ontstaan nadat die bestuurder die diplomaat se swart Mercedes Benz langs die pad stilgehou het. In die video kan gesien word hoe die diplomaat se motorbestuurder en lyfwag die fietsryer rondpluk en op die grond vasdruk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Setati het ges\u00ea bewerings dat polisiebeamptes wat op die toneel opgedaag het, nie vir Van der Merwe gehelp het nie, word ook ondersoek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea diplomate in Suid-Afrika word beskerm deur privaat sekuriteitswagte, nie deur polisiebeamptes nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Setati het ges\u00ea verklarings is afgeneem en die dossiere is na die direkteur van openbare vervolging gestuur vir verdere instruksies.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Aanklagte van aanranding en roekelose en nalatige bestuur wat deur die Pretoriase fietsryer Hein van der Merwe aanhangig gemaak is, word ondersoek, het die polisie Dinsdagaand ges\u00ea. Die fietsryer het die aanklagte aanhangig gemaak teen &#8216;n onbekende buitelandse diplomaat se motorbestuurder n\u00e1 &#8216;n struweling op 8 Mei. Brig. Phuti Setati het Dinsdag ges\u00ea die diplomaat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14613\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Aanranding op fietsryer ondersoek&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14613","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14613","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14613"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14613\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14613"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14613"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14613"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}