{"id":14608,"date":"2013-05-14T07:48:14","date_gmt":"2013-05-14T07:48:14","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14608"},"modified":"2013-05-14T07:48:14","modified_gmt":"2013-05-14T07:48:14","slug":"eet-n-gogga","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14608","title":{"rendered":"Eet &#8216;n gogga!"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die VN is besig om maniere te ondersoek honger in die w\u00eareld te be\u00ebindig, maar hul nuutste idee behels nie ekonomie, politiek, of selfs kos nie: Die organisasie adviseer mense om meer insekte te eet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Insekboerdery is &#8220;een van die talle maniere om voedsel en voersekuriteit aan te spreek,&#8221; het die agentskap ges\u00ea in &#8216;n 200-bladsy verslag wat vrygestel is op &#8216;n nuuskonferensie by die VN se hoofkwartier Rome. Die verslag s\u00ea insekte is &#8220;uiters doeltreffend&#8221; in die omskakeling van voer in eetbare vleis vir die mens. Dit het bygevoeg dat insekte &#8220;veral belangrik is as &#8216;n voedselaanvulling vir kinders wat ondervoed is.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Biolo\u00eb stem saam dat sekere soorte kewers, miere, krieke en sprinkane so baie prote\u00efen per gram as maer rooi vleis of gebraaide vis bied. Krieke moet 12 keer minder voer kry as beeste om dieselfde hoeveelheid prote\u00efen te produseer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Insekte kan ook ryk aan koper, yster, magnesium, mangaan, fosfor, selenium en sink wees. Hulle is ook &#8216;n bron van vesel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verslag beweer dat die eet van insekte ook beter vir die omgewing is &#8211; volgens die agentskap, is die meeste insekte geneig om minder omgewingskadelike kweekhuisgasse as ander diere te produseer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verslag het ook die idee van insekboerdery ondersoek:<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Insekte is oral en hulle kan vinnig voortplant.&#8221; Tans word die meeste eetbare insekte versamel in die bosse, en die klein aantal insekboerderye dien as nismarkte soos vir die visaasbedryf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VN stel ook voor dat die restaurantbedryf help.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die verhoging van die status van insekte&#8221; op hul spyskaarte, sal help.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hoewel die idee van die eet van insekte vreemd mag lyk, word hulle beskou as lekkernye in baie lande. Byvoorbeeld, mopaniwurms in Suider-Afrika word gesien as luukshede en is baie duur om te koop.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die VN is besig om maniere te ondersoek honger in die w\u00eareld te be\u00ebindig, maar hul nuutste idee behels nie ekonomie, politiek, of selfs kos nie: Die organisasie adviseer mense om meer insekte te eet. Insekboerdery is &#8220;een van die talle maniere om voedsel en voersekuriteit aan te spreek,&#8221; het die agentskap ges\u00ea in &#8216;n &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14608\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Eet &#8216;n gogga!&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-14608","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14608","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14608"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14608\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14608"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14608"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14608"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}