{"id":14601,"date":"2013-05-13T06:20:50","date_gmt":"2013-05-13T06:20:50","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14601"},"modified":"2013-05-13T06:20:50","modified_gmt":"2013-05-13T06:20:50","slug":"kapitalisme-is-van-die-duiwel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14601","title":{"rendered":"Kapitalisme is &#8216;van die duiwel&#8217;"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die kapitalistiese stelsel is die ware vyand in Suid-Afrika, het Cosatu se sekretaris-generaal Zwelinzima Vavi Vrydag ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Probleme soos xenofobie, korrupsie, geslagsgeweld en dwelmmisbruik is gewortel in ekonomiese ellende, het hy ges\u00ea in Johannesburg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Al hierdie is gewortel in &#8216;n ander stel van drie selfs groter duiwels;. Werkloosheid, armoede en ongelykheid, wat &#8216;n vrugbare teelaarde vir al die ander is.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vavi het gepraat by &#8216;n seminaar aangebied deur die Universiteit van die Witwatersrand se Afrika-sentrum vir migrasie en die samelewing.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea die jongste syfers oor werkloosheid het aangedui dat dinge &#8220;nog erger&#8221; gaan raak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Statistiek Suid-Afrika het vandeesweek berig dat die amptelike werkloosheidskoers in die eerste kwartaal van die jaar gestyg het tot 25,2 persent van 24,9 persent in die laaste kwartaal van 2012.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vavi het ges\u00ea dit weerspie\u00ebl nie die volle omvang van die probleem nie, omdat ontmoedigde werksoekers en diegene wat &#8220;hare op die hoek van die straat sny&#8221; nie ingesluit is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika het ook die mees ongelyke samelewing in die w\u00eareld, het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die &#8220;duiwel&#8221; en &#8220;ware vyand&#8221; is die kapitalistiese stelsel, wat sosiale samehorigheid ondermyn.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het kommer dat &#8216;n voorgestelde nasionale minimum loon sal lei tot werkverliese as &#8220;propaganda en leuens&#8221; afgemaak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;&#8216;n Nasionale minimumloon sal &#8216;n beduidende stap in die rigting wees om groter sosiale samehorigheid te verseker,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die kapitalistiese stelsel is die ware vyand in Suid-Afrika, het Cosatu se sekretaris-generaal Zwelinzima Vavi Vrydag ges\u00ea. Probleme soos xenofobie, korrupsie, geslagsgeweld en dwelmmisbruik is gewortel in ekonomiese ellende, het hy ges\u00ea in Johannesburg. &#8220;Al hierdie is gewortel in &#8216;n ander stel van drie selfs groter duiwels;. Werkloosheid, armoede en ongelykheid, wat &#8216;n vrugbare teelaarde &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14601\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kapitalisme is &#8216;van die duiwel&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14601","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14601","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14601"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14601\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14601"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14601"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14601"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}