{"id":14590,"date":"2013-05-10T04:48:12","date_gmt":"2013-05-10T04:48:12","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14590"},"modified":"2013-05-10T04:48:12","modified_gmt":"2013-05-10T04:48:12","slug":"grondbesettings-dreig-in-kaapstad","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14590","title":{"rendered":"Grondbesettings dreig in Kaapstad"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die onwettige besetting van privaatgrond in Kaapstad het skerp toegeneem, het &#8216;n burgemeesterskomiteelid Donderdag ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tandeka Gqada, burgemeesterskomiteelid vir menslike nedersettings, het ges\u00ea dit lyk of die besetting van die Marikana-grondgebied in die stad vroe\u00ebr die week, sowel as die besetting van ander gebiede, deel is van &#8216;n poging om &#8220;die stad onregeerbaar te maak&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die Stad is deur ons wetstoepassers en ander agentskappe daarvan bewus dat inligting aan groepe mense verskaf word in verband met die ligging van oop stukke grond, wat hulle dan probeer om onwettig te beset,&#8221; het sy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Veral grond wat privaat besit word, word op &#8216;n stelselmatige wyse geteiken.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die stad het ges\u00ea die behuisingsprobleem moet binne die wet opgelos word om &#8216;n regverdige en billike proses te verseker.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons is baie simpatiek met di\u00e9 inwoners wat tans sonder toegang tot formele behuising is, maar ons het &#8216;n plig om die regte te beskerm van die honderde duisende mense wat deur die regte kanale gegaan het om van &#8216;n behoorlike behuisingsgeleentheid deur die stad voorsien te word.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die stad het verlede week hutte vernietig wat by die Marikana-perseel in Philippi-Oos opgerig was, waar grond vir ander doelwitte uitgesit is.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die onwettige besetting van privaatgrond in Kaapstad het skerp toegeneem, het &#8216;n burgemeesterskomiteelid Donderdag ges\u00ea. Tandeka Gqada, burgemeesterskomiteelid vir menslike nedersettings, het ges\u00ea dit lyk of die besetting van die Marikana-grondgebied in die stad vroe\u00ebr die week, sowel as die besetting van ander gebiede, deel is van &#8216;n poging om &#8220;die stad onregeerbaar te maak&#8221;. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14590\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Grondbesettings dreig in Kaapstad&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14590","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14590","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14590"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14590\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14590"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14590"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14590"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}