{"id":14586,"date":"2013-05-09T06:53:19","date_gmt":"2013-05-09T06:53:19","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14586"},"modified":"2013-05-09T06:53:19","modified_gmt":"2013-05-09T06:53:19","slug":"tutu-berispe-morgan-freeman-oor-israeli-prys","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14586","title":{"rendered":"Tutu berispe Morgan Freeman oor Israeli-prys"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Aartsbiskop Desmond Tutu en ANC-swaargewig Ahmed Kathrada het &#8216;n beroep op die swart akteur Morgan Freeman gedoen om sy besluit om &#8216;n Israeli-toekenning te aanvaar, te verduidelik. Freeman is genomineer vir die toekenning deur die Kanadese Vriende van die Hebreeuse Universiteit van Jerusalem Maandag. Die toekenning is na bewering vir sy &#8220;filantropiese werk&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tutu het vir Freeman geskryf om hom te vra om sy besluit om die toekenning te aanvaar, te verduidelik. Kathrada, het intussen, teenoor Freeman sy &#8220;verbasing&#8221; uitgespreek dat hy die toekenning aanvaar het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Beide Tutu en Kathrada is openlik gekant teen Israel se onderdrukking van Palestina.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">W\u00eareldbekende fisikus Stephen Hawking het hierdie week aangesluit by &#8216;n akademiese boikot teen Israel. Hawking het aanvanklik &#8216;n uitnodiging aanvaar om te praat op &#8216;n konferensie wat deur Israel se president Shimon Peres gehou sal word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika het voorheen Israeliese aanvalle op Palestina veroordeel sonder &#8216;n ondersteunende boikot teen Israel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Departement van internasionale betrekkinge se woordvoerder Clayson Monyela het egter ges\u00ea die tweede en derde lugbomaanvalle wat Israel onlangs op Siri\u00eb gedoen het, verteenwoordig &#8216;n &#8220;ernstige&#8221; oortreding van internasionale reg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Israel steun Al-Kaida terroriste in Siri\u00eb wat teen die huidige regering veg. &#8220;Hierdie aanvalle is &#8216;n baie gevaarlike eskalasie van die krisis in Siri\u00eb, wat ernstige implikasies vir die stabiliteit van die hele Midde-Ooste inhou. Suid-Afrika vra vir kalmte en versoek lande van die streek om verdere milit\u00eare optrede te staak,&#8221; het Monyela ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Aartsbiskop Desmond Tutu en ANC-swaargewig Ahmed Kathrada het &#8216;n beroep op die swart akteur Morgan Freeman gedoen om sy besluit om &#8216;n Israeli-toekenning te aanvaar, te verduidelik. Freeman is genomineer vir die toekenning deur die Kanadese Vriende van die Hebreeuse Universiteit van Jerusalem Maandag. Die toekenning is na bewering vir sy &#8220;filantropiese werk&#8221;. Tutu het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14586\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Tutu berispe Morgan Freeman oor Israeli-prys&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-14586","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14586","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14586"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14586\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14586"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14586"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14586"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}