{"id":14571,"date":"2013-05-07T14:46:29","date_gmt":"2013-05-07T14:46:29","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14571"},"modified":"2013-05-07T14:46:29","modified_gmt":"2013-05-07T14:46:29","slug":"anc-ondersoek-aanval-op-wes-kaap-se-partyvoorsitter","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14571","title":{"rendered":"ANC ondersoek aanval op Wes-Kaap se partyvoorsitter"},"content":{"rendered":"<p>Die ANC s\u00ea die mislukte aanval op Marius Fransman, voorsitter van die party in die Wes-Kaap, sal ondersoek word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Phillip Dexter, provinsiale woordvoerder, het in &#8216;n verklaring ges\u00ea die party sal stappe neem teen die skuldiges.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Cape Times het verlede week berig dat sowat 50 inwoners van Oudtshoorn in die Wes-Kaap, die openbare politieke figuur probeer aanval het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Fransman is verlede week n\u00e1 &#8216;n vergadering op die dorp oorrompell.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het aan die Cape Times ges\u00ea die vergadering \u2013 by die munisipaliteitsgebou op Oudtshoorn \u2013 was deur sy mandaat vereis. Hy moes korrektiewe maatre\u00ebls in plek te stel om stabiliteit op die dorp te bewerkstellig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Terwyl hy sekere probleme met aanstellings by die plaaslike raad aangespreek het, het hy na bewering sommige besluite geneem wat inwoners omgekrap het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Teen omtrent 21:00 het &#8216;n bende \u2013 kom ek noem hulle booswigte \u2013 van sowat 50 mense buite [die gebou] saamgedrom. Hulle was besig om die vensters en glas te breek om binne te probeer kom&#8230;&#8221; het hy aan die koerant ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Toe ek buite gaan, het een ou en drie ander op my toegesak, maar my sekuriteit het gekeer dat hulle my slaan.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Fransman is toe na sy motor geneem en uit die dorp vergesel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Minstens vier mense is in hegtenis geneem, onder andere Hein Coetzee, &#8216;n joernalis vir Die Son.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die verslaggewer het polisiebeamptes en betogers hom aangerand.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Coetzee het aan die Cape Times ges\u00ea hy het &#8216;n foto geneem van &#8216;n polisiebeampte wat iemand aangerand het. Die beampte het hom na bewering gesien en pepersproei in sy gesig gespuit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die joernalis het later die beampte gekonfronteer en hom gevra hoekom hy hom gespuit het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daarna het die polisiebeampte na bewering sy kamera gevat, die geheuekaart verwyder en hom in hegtenis geneem op aanklag van crimen injuria.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Coetzee is kort daarna vrygelaat en het klagte van aanranding en diefstal teen die polisie aanhangig gemaak.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC s\u00ea die mislukte aanval op Marius Fransman, voorsitter van die party in die Wes-Kaap, sal ondersoek word. Phillip Dexter, provinsiale woordvoerder, het in &#8216;n verklaring ges\u00ea die party sal stappe neem teen die skuldiges. Die Cape Times het verlede week berig dat sowat 50 inwoners van Oudtshoorn in die Wes-Kaap, die openbare politieke &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14571\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;ANC ondersoek aanval op Wes-Kaap se partyvoorsitter&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14571","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14571","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14571"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14571\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14571"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14571"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14571"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}