{"id":14538,"date":"2013-05-03T04:45:06","date_gmt":"2013-05-03T04:45:06","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14538"},"modified":"2013-05-03T04:45:06","modified_gmt":"2013-05-03T04:45:06","slug":"gupta-straler-moet-dadelik-weg-se-minister","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14538","title":{"rendered":"Gupta-straler moet dadelik weg, s\u00ea minister"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Nosiviwe Mapisa-Nqakula, \u00administer van verdediging, het Donderdag gelas dat die Guptas se privaatstraler van die Waterkloof-lugmagbasis verwyder word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die goedkeuring moet teruggetrek word en die vliegtuig moet onmiddellik verwyder word,&#8221; het die minister in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mapisa-Nqakula het verder gevra dat &#8216;n ondersoek gedoen moet word oor hoekom die lugmag genader is met &#8216;n versoek om die lugmagbasis te gebruik.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy is tydens haar besoek aan Ethiopi\u00eb in kennis gestel oor die mediaberigte. Toe sy Woensdag terugkeer, het sy gevra dat die weermag haar inlig oor wat gebeur het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mapisa-Nqakula het ges\u00ea die departement van internasionale betrekkinge en samewerking het die Indiese ho\u00ebkommissariaat se versoek vir die gebruik van die lugmagbasis toegestaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die lugmag het dus die versoek hanteer as &#8216;n gewone proses wat nog altyd van toepassing was wanneer die departement so &#8216;n besluit neem.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Verteenwoordiger van die Guptas se Sahara-rekenaars het aanvanklik die departement van verdediging genader om hulp met die Indiese ho\u00ebkommissariaat se versoek vir die gebruik van die lugmagbasis.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die versoek om hulpverlening is verwerp en omdat dit nie geformaliseer is nie, het die ministerie die kwessie as afgehandel beskou. Ons het aan hulle ges\u00ea die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika sal hulle kan help.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die minister het ges\u00ea diplomatieke kanale by die departement van internasionale betrekkinge is toe gebruik om die gebruik van die lugmagbasis te verseker.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die kantoor van die hoof van staatsprotokol het die ho\u00ebkommissariaat se versoek hanteer sonder om die hoofde van die weermag, lugmag of die ministerie van verdediging te nader.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die ministerie van verdediging sou nooit so &#8216;n versoek goedkeur nie,&#8221; het sy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ambassadeur Bruce Koloane, hoof van staatsprotokol, is Donderdag deur die departement van internasionale betrekkinge en samewerking geskors n\u00e1 &#8216;n voorlopige verslag van die Gupta-familie se landing by die Waterkloof-lugmagbasis.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Private straler van die Gupta-familie het vroe\u00ebr die week by die lugmagbasis geland voor &#8216;n troue van die familie by Sun City.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Gupta-familie, wat The New Age-koerant en Sahara-renekaars besit, vier die bruilof van die 23-jarige Vega Gupta en die Indies-gebore Aaskash Jahajgarhia by Sun City.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Nosiviwe Mapisa-Nqakula, \u00administer van verdediging, het Donderdag gelas dat die Guptas se privaatstraler van die Waterkloof-lugmagbasis verwyder word. &#8220;Die goedkeuring moet teruggetrek word en die vliegtuig moet onmiddellik verwyder word,&#8221; het die minister in &#8216;n verklaring ges\u00ea. Mapisa-Nqakula het verder gevra dat &#8216;n ondersoek gedoen moet word oor hoekom die lugmag genader is met &#8216;n &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14538\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Gupta-straler moet dadelik weg, s\u00ea minister&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14538","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14538","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14538"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14538\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14538"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14538"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14538"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}