{"id":14535,"date":"2013-05-02T08:03:41","date_gmt":"2013-05-02T08:03:41","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14535"},"modified":"2013-05-02T08:03:41","modified_gmt":"2013-05-02T08:03:41","slug":"waars-die-indiergaste-se-visums","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14535","title":{"rendered":"Waar&#8217;s die Indi\u00ebrgaste se visums?"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die Vryheidsfront Plus wil op &#8216;n dringende basis van die minister van Binnelandse Sake weet of die byna 200 gaste van die Guptas tydens hulle aankoms op die Waterkloof-Lugmagbasis oor die nodige visums beskik het om Suid-Afrika te besoek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens dr. Corn\u00e9 Mulder, die VF Plus se woordvoerder oor binnelandse sake, moet besoekers vanuit Indi\u00eb aan Suid-Afrika wat die land vir &#8216;n periode van 30 dae of minder, of selfs 90 dae of minder besoek, ingevolge die wet oor die nodige visums beskik wat by die Suid-Afrikaanse Ho\u00eb Kommissaris in Indi\u00eb uitgereik moet word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die VF Plus wil ook van die minister weet of die paspoorte en reisdokumentasie van die gaste behoorlik tydens hulle aankoms op die Waterkloof-Lugmagbasis geprosesseer is. Indien die byna 200 gaste van die Guptas oor die nodige visums beskik het, moes die departement van Binnelandse Sake bewus gewees het van hulle koms.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons wil ook van die minister weet of amptenare van die departement van Binnelandse Sake spesiaal na die Waterkloof -Lugmagbasis gestuur is om die aankoms van die Gupta-gaste te hanteer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die publiek van Suid-Afrika is daarop geregtig om dadelik te weet of hierdie persone tans wettig, of onwettig binne Suid-Afrika is. Die VF Plus gaan vandag vrae stel in die parlement aan die minister van Binnelandse Sake om antwoorde hieroor te verkry,&#8221; s\u00ea dr. Mulder.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Vryheidsfront Plus wil op &#8216;n dringende basis van die minister van Binnelandse Sake weet of die byna 200 gaste van die Guptas tydens hulle aankoms op die Waterkloof-Lugmagbasis oor die nodige visums beskik het om Suid-Afrika te besoek. Volgens dr. Corn\u00e9 Mulder, die VF Plus se woordvoerder oor binnelandse sake, moet besoekers vanuit Indi\u00eb &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14535\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Waar&#8217;s die Indi\u00ebrgaste se visums?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14535","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14535","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14535"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14535\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14535"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14535"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14535"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}