{"id":14529,"date":"2013-05-02T05:08:49","date_gmt":"2013-05-02T05:08:49","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14529"},"modified":"2013-05-02T05:08:49","modified_gmt":"2013-05-02T05:08:49","slug":"guptas-se-misbruik-beledig-sa","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14529","title":{"rendered":"Gupta&#8217;s se misbruik &#8216;beledig&#8217; SA"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Diegene wat &#8216;n straler van die Gupta-familie toegelaat het om by die Waterkloof-lugmagbasis in Pretoria te land moet tot verantwoording geroep word, het die SAKP Woensdag ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die vliegtuig het ons nasionale veiligheid in gedrang gebring,&#8221; het Solly Mapaila, mede-adjunkpresident van die SAKP, by &#8216;n Cosatu-byeenkoms in Sharpeville, Gauteng ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons wil h\u00ea diegene wat dit gedoen het, moet tot verantwoording geroep word. Hierdie is &#8216;n ernstige misbruik&#8230; van die regering se hulpbronne.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Patrick Craven, woordvoerder vir Cosatu, het Woensdag ook in &#8216;n verklaring ges\u00ea Suid-Afrikaners voel beledig deur die Gupta-familie se beweerde misbruik van die regering se hulpbronne.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dis &#8216;n absolute belediging vir die mense van Suid-Afrika dat private individue &#8216;n openbare fasiliteit kan gebruik vir hulle sosiale aktiwiteite en dat staatsamptenare hulle vergesel,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die weermag was vroe\u00ebr nie daarvan bewus dat toestemming aan die Gupta-familie gegee is om die Waterkloof-lugmagbasis in Pretoria te gebruik nie, het Siphiwe Dlamini, weermagwoordvoerder, Dinsdag ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Sover ek weet is geen toestemming aan &#8216;n private burger gegee om die basis te gebruik nie. Dit is &#8216;n milit\u00eare basis en &#8216;n nasionale sleutelpunt wat deur die regering en sy gaste gebruik word.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Gupta-familie, wat The New Age-koerant en Sahara Computers besit, sal Vega Gupta (23) en die Indies gebore Aaskash Jahajgarhia se huwelik tussen 1 en 4 Mei by Sun City vier. &#8216;n Groot private straler vol trougaste het vroe\u00ebr by die Waterkloof-basis geland om di\u00e9 seremonie by te woon.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Guptas het vroe\u00ebr Dinsdag ges\u00ea beamptes het toestemming gegee dat die vliegtuig daar kon land.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Waterkloof is gebruik omdat Lanseria-lughawe nie die grootte vliegtuig wat deur die familie gehuur is, kon akkommodeer nie,&#8221; het Haranath Ghosh, &#8216;n woordvoerder vir die Gupta-familie, ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Toestemming is versoek deur, en gegee aan die Indiese ho\u00eb kommissaris, en nie die familie nie,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Pogings om dit met die Indiese ho\u00eb-kommissaris in Pretoria te bevestig, was onsuksesvol. Die SAKP het ges\u00ea Suid-Afrika se nasionale sleutelpunte is nie die speelplek vir die w\u00eareld se rykes is nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Diegene wat &#8216;n straler van die Gupta-familie toegelaat het om by die Waterkloof-lugmagbasis in Pretoria te land moet tot verantwoording geroep word, het die SAKP Woensdag ges\u00ea. &#8220;Die vliegtuig het ons nasionale veiligheid in gedrang gebring,&#8221; het Solly Mapaila, mede-adjunkpresident van die SAKP, by &#8216;n Cosatu-byeenkoms in Sharpeville, Gauteng ges\u00ea. &#8220;Ons wil h\u00ea diegene wat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14529\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Gupta&#8217;s se misbruik &#8216;beledig&#8217; SA&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14529","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14529","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14529"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14529\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14529"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14529"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14529"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}