{"id":14523,"date":"2013-04-30T05:59:03","date_gmt":"2013-04-30T05:59:03","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14523"},"modified":"2013-04-30T05:59:03","modified_gmt":"2013-04-30T05:59:03","slug":"da-eis-dat-pieter-mulder-bedank","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14523","title":{"rendered":"DA eis dat Pieter Mulder bedank"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die DA het die VF+ Maandag in die parlement getakel oor &#8216;n verklaring teen die stakers in De Doorns.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In &#8216;n verklaring wat uitgereik is oor onthullings dat die departement van landbou in 2012, kort voor grootskaalse landbou-onrus in die Wes-Kaap, sowat R4,1miljoen aan die plaaswerker-vakbond Bawsi gegee het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dis nie die staat \u00f3f die departement van landbou se taak om kospakkies te midde van &#8216;n staking soos in De Doorns uit te deel \u00f3f om burgerlike organisasies soos Nosey Pieterse se Bawsi geldelik te help as die geld vir stakings aangewend word nie,&#8221; het Mulder ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Pieterse was &#8216;n leidende figuur in die landbou-onrus. Mulder is tans adjunkminister in die departement van landbou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Annette Steyn, DA-LP vir landbou, het ges\u00ea Mulderbehoort dadelik te bedank uit die regering as hy die betalings so onaanvaarbaar vind.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Sy veroordeling is hol woorde, gegewe dat hy as adjunkminister, in werklikheid deel is van die einste stelsel wat die geld aan Bawsi gegee het,&#8221; het Steyn ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het ges\u00ea Mulder reik verklarings uit teen die regering, maar sit in die ANC-kabinet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mulder het in reaksie ges\u00ea Steyn verstaan &#8220;duidelik steeds nie hoe die ooreenkoms tussen die president en my werk nie&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea hy is nie van plan om saam met die DA &#8220;opportunistiese propaganda-speletjies te speel tot nadeel van landbou en van Suid-Afrika nie&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Wat is tans in die beste belang van landbou en die kommersi\u00eble boere in Suid-Afrika? Om soos Steyn op die paviljoen te sit en skree en geen verskil te maak nie, of om in die skrum, daar waar besluit word, te sak?&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die DA het die VF+ Maandag in die parlement getakel oor &#8216;n verklaring teen die stakers in De Doorns. In &#8216;n verklaring wat uitgereik is oor onthullings dat die departement van landbou in 2012, kort voor grootskaalse landbou-onrus in die Wes-Kaap, sowat R4,1miljoen aan die plaaswerker-vakbond Bawsi gegee het. &#8220;Dis nie die staat \u00f3f die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14523\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;DA eis dat Pieter Mulder bedank&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14523","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14523","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14523"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14523\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14523"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14523"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14523"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}