{"id":14518,"date":"2013-04-29T12:05:14","date_gmt":"2013-04-29T12:05:14","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14518"},"modified":"2013-04-29T12:05:14","modified_gmt":"2013-04-29T12:05:14","slug":"eis-teen-transnet-namens-pensioenarisse","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14518","title":{"rendered":"Eis teen Transnet namens pensioenarisse"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Jare-lange stryd wat die Vryheidsfront Plus (VF Plus) namens pensioenarisse van Transnet voer om vergoed te word vir skade wat lede van die pensioenfondse oor die laaste twintig jaar gely het weens vermeende wanadministrasie van die fondse, het nou gelei tot die indien van die grootste siviele eis in Suid-Afrika se regsgeskiedenis teen Transnet en die regering.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus het na talle navrae en vergaderings met Transnet-pensioenarisse die afgelope jare onderneem om die onreg wat hulle aangedoen is, polities en juridies te behandel en te probeer oplos.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus het die eerste deel van die onderneming nagekom, naamlik om Transnet en die regering hof toe te neem vir die skade wat sy pensioenarisse gely het. &#8216;n Siviele eis is op Vrydag (26 April 2013) by die hooggeregshof in Pretoria ingedien.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wat die saak soveel meer geskiedkundig maak, word onderstreep deur die volgende:<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">1. Die eis beloop bykans R90 miljard. Dit is die grootste regseis in die geskiedenis van Suid-Afrika en natuurlik ook die grootste klasaksie ooit;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">2. Die omvang van die saak is duidelik as in ag geneem word dat dit &#8216;n eis is met twee keer die waarde van die wapentransaksie;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">3. Die eis kan Transnet finansieel knak en net die indien daarvan kan lei tot &#8216;n ernstige afwaartse afgradering van Transnet se kredietstatus en bes moontlik ook die van die staat self;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">4. Die eis spruit voort uit waarskynlik die grootste vermeende bedrog nog gepleeg in &#8216;n pensioenfonds;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">5. Die eis raak 66 000 pensioentrekkers en hulle afhanklikes waarvan 62% tans minder as R2 500 &#8216;n maand kry.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus gaan aankondig wat die binne-parlement\u00eare strategie sal wees aanvullend tot die juridiese noudat die saak by die hooggeregshof aanhangig gemaak is.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Jare-lange stryd wat die Vryheidsfront Plus (VF Plus) namens pensioenarisse van Transnet voer om vergoed te word vir skade wat lede van die pensioenfondse oor die laaste twintig jaar gely het weens vermeende wanadministrasie van die fondse, het nou gelei tot die indien van die grootste siviele eis in Suid-Afrika se regsgeskiedenis teen Transnet &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14518\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Eis teen Transnet namens pensioenarisse&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-14518","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14518","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14518"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14518\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14518"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14518"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14518"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}