{"id":14516,"date":"2013-04-29T04:35:41","date_gmt":"2013-04-29T04:35:41","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14516"},"modified":"2013-04-29T04:35:41","modified_gmt":"2013-04-29T04:35:41","slug":"de-lille-ontken-bewering-oor-baantjies-vir-boeties","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14516","title":{"rendered":"De Lille ontken bewering oor baantjies vir boeties"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC het die openbare beskermer gevra om die aanstelling van &#8216;n vertroueling van die burgemeester Patricia de Lille te ondersoek nadat di\u00e9 &#8216;n pos in Kaapstad se administrasie bekom het wat &#8216;n yslike salaris betaal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC-leier in die metroraad, Tony Ehrenreich het ook geskryf aan die SA Vereniging vir Plaaslike Regering, die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake Richard Baloyi en die Wes-Kaapse LUR vir plaaslike regering Anton Bredell oor die aanstelling van Gerhard Ras.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verlede week is Ras aanbeveel vir die pos van waarnemende direkteur van prestasie en evaluering in die burgemeester se kantoor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ras, tans Kaapstad se waarnemende uitvoerende direkteur van maatskaplike ontwikkeling, het voorheen gewerk as waarnemende munisipale bestuurder in George en by Matzikamma-munisipaliteit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ehrenreich beweer die paneel wat hom aanbeveel het, was nie onbevange nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ehrenreich het ges\u00ea die DA het sy meerderheid misbruik om die aanstelling goed te keur en vrae oor Ras se bevoegdheid beperk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In sy brief aan Bredell, het Ehrenreich ges\u00ea die verhouding tussen De Lille en Ras is &#8220;onvanpas&#8221; en dat sommige van Ras se familielede aangestel is op die raad sedert De Lille burgemeester geword het in Junie 2011.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daar is ook kommer uitgespreek oor Ras se skeidingspaket van R2 miljoen, omdat dit ongemagtig was.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die R2-miljoen was sy skeidingspakket van die Matzikamma-munisipaliteit in 2005. Dit is later bevestig dat dit ongemagtig was, want daar was nie daarvoor begroot nie<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">De Lille het ges\u00ea die regte Vraeproses is gevolg in alle aanstellings en daar was geen stof vir Ehrenreich se &#8220;wilde bewerings&#8221; nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC het die openbare beskermer gevra om die aanstelling van &#8216;n vertroueling van die burgemeester Patricia de Lille te ondersoek nadat di\u00e9 &#8216;n pos in Kaapstad se administrasie bekom het wat &#8216;n yslike salaris betaal. Die ANC-leier in die metroraad, Tony Ehrenreich het ook geskryf aan die SA Vereniging vir Plaaslike Regering, die minister &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14516\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;De Lille ontken bewering oor baantjies vir boeties&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14516","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14516","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14516"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14516\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14516"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14516"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14516"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}