{"id":14509,"date":"2013-04-26T05:45:31","date_gmt":"2013-04-26T05:45:31","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14509"},"modified":"2013-04-26T05:45:31","modified_gmt":"2013-04-26T05:45:31","slug":"anc-grawe-in-vir-2014","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14509","title":{"rendered":"ANC grawe in vir 2014"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe het Mamphela Ramphele se stelling dat die kiesers nie deur vrees gelei moet word nie verwerp.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek wil nie met Mamphela praat nie want sy is aan die stuur van &#8216;n politieke party wat sy probeer om op te rig. Ek gaan haar nie help om dit te bou nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;As sy besluit om &#8216;n politieke party te stig, sal sy in die veld speel en die veld gaan rof wees op haar, want dit is rof op ons.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verlede week het die ANC se Gauteng-sekretaris David Makhura ges\u00ea die party beplan &#8216;n &#8220;verkiesingsoorlogkantoor&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea hulle sal die getal vrywilligers verdriedubbel van 10.000 tot 30.000 in voorbereiding vir aanstaande jaar se verkiesing.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons gaan spesiale aandag skenk aan die jeug en die middelklas in voorstede en townships regoor die provinsie,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die nasionale verkiesings volgende jaar sal &#8216;n toets vir die ANC wees. Navorsing het aangedui dat die party sy greep op jong Suid-Afrikaners verloor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Mail &amp; Guardian het onlangs berig dat &#8216;n ANC-opname aan die lig gebring het dat daar &#8216;n groeiende afstand tussen die party en sy ondersteuners is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Binnegevegte, korrupsie onder senior party-leiers, swak dienslewering, werkloosheid en ongelykhede, het die opname bevind, het die middelklas en die rykes uit die party laat dros.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die opname het ook bevind dat die werklose jeug, wat meer as die helfte van Suid-Afrika se bevolking uitmaak, maklik be\u00efnvloed kan word om te stem vir opposisiepartye.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC het onderneem om &#8216;n wydverspreide skoonmaakkasie te onderneem om swak dissipline en faksievorming voor volgende jaar se verkiesings uit te roei.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe het Mamphela Ramphele se stelling dat die kiesers nie deur vrees gelei moet word nie verwerp. &#8220;Ek wil nie met Mamphela praat nie want sy is aan die stuur van &#8216;n politieke party wat sy probeer om op te rig. Ek gaan haar nie help om dit te bou &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14509\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;ANC grawe in vir 2014&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14509","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14509","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14509"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14509\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14509"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14509"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14509"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}