{"id":14505,"date":"2013-04-25T18:11:41","date_gmt":"2013-04-25T18:11:41","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14505"},"modified":"2013-04-25T18:11:41","modified_gmt":"2013-04-25T18:11:41","slug":"swart-jeug-glo-da-sal-apartheid-terugbring","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14505","title":{"rendered":"Swart jeug glo DA sal apartheid terugbring"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC in die Wes-Kaap het Woensdag ges\u00ea swart jeugdiges is reg as hulle s\u00ea dat die DA apartheid sal terugbring indien die party aan bewind kom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens &#8216;n opname wat Dinsdag vrygestel is, het 54% van swart jeugdiges ges\u00ea die DA sal apartheid terugbring indien hulle die verkiesing in 2014 wen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Altesaam 26% Indi\u00ebrs, 21% bruinmense en 19% respondente het saamgestem. Altesaam 30 009 mense tussen die ouderdom van 15 en 34 het deelgeneem aan die selfoonopname wat deur die verbruikersmaatskappy Pondering Panda gedoen is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Van die respondente glo 46% dat die DA apartheid sal terugbring, terwyl 36% nie saamgestem het nie en 18% onseker is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Op die vraag oor of die ANC-regering omgekeerde apartheid ingestel het, het 45% van die jeugdiges die gedagte verwerp, 40% het saamgestem en 15% was onseker.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die wysheid van die jeugdiges is duidelik,&#8221; het die ANC in die Wes-Kaap in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;In die Wes-Kaap en munisipaliteite waar hy regeer, het die DA presies dit gedoen.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC het ges\u00ea swart ondernemings word uitgesluit van regeringskontrakte, wit manlike bestuurders geniet voorkeur vir alle aanstellings en swakker dienste word gelewer in swart en bruin woongebiede.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Gelukkig is die jeug van vandag meer gesofistikeerd en weet dat &#8216;n jakkals nooit sy streke los nie,&#8221; het Marius Fransman, ANC-voorsitter in die Wes-Kaap, ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC in die Wes-Kaap het Woensdag ges\u00ea swart jeugdiges is reg as hulle s\u00ea dat die DA apartheid sal terugbring indien die party aan bewind kom. Volgens &#8216;n opname wat Dinsdag vrygestel is, het 54% van swart jeugdiges ges\u00ea die DA sal apartheid terugbring indien hulle die verkiesing in 2014 wen. Altesaam 26% Indi\u00ebrs, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14505\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swart jeug glo DA sal apartheid terugbring&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14505","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14505","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14505"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14505\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14505"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14505"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14505"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}