{"id":145,"date":"2007-02-19T09:11:14","date_gmt":"2007-02-19T09:11:14","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=145"},"modified":"2007-02-19T09:11:14","modified_gmt":"2007-02-19T09:11:14","slug":"die-einde-van-franafrique","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=145","title":{"rendered":"Die einde van &#8216;Fran?afrique&#8217;?"},"content":{"rendered":"\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Angela Merkel het die beraad in haar hoedanigheid as voorsitter van die Europese Unie en die G8-groep bygewoon. Die Europese Unie (EU) raak toenemend betrokke in Afrika. Die eerste beraad tussen die EU en Afrika het reeds in 2000 plaasgevind. Tans word daar oor die tiende jaarlikse hulpverleningsfonds aan Afrika onderhandel. Teen 2010 wil die EU &#8216;n Afrika-taakmag op die been bring wat uit vyf streeksmagte sal bestaan. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">        <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Dit wil voorkom of die EU se rol in Afrika besig is om di&eacute; van Frankryk te oorskadu. <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die Ivoorkus-koerant, <em>Fraternit&eacute;-Matin<\/em>, beskryf die pas afgelope beraad as Chirac se &ldquo;afskeid aan &#8216;n era.&rdquo;<\/p>\n<p>Tydens die beraad is &#8216;n verklaring uitgereik waarin die regering van Guinee gewaarsku is om die huidige onrus in die land met omsigtigheid te hanteer. Wat Darfoer betref, het die kongresgangers misluk in hulle pogings om &#8216;n oplossing te vind. Omar el-Bachir, president van die Soedan, het naamlik geweier om VN-magte in die streek toe te laat. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Chirac het vriend en vyand verbaas deur in sy laaste toespraak voor die staatshoofde verdaag het uitdruklik na die rol van China op die vasteland te verwys. Hy het <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">China<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> geprys &ldquo;vir hierdie nuwe band wat tussen Afrika en <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">China<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> gesmee word.&rdquo;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">In April vanjaar stem die Franse vir &#8216;n nuwe president. Chirac het sy opvolger tydens die Cannes-beraad gewaarsku om nie die belangrikheid van Afrika te onderskat nie. Hy was bekend vir sy persoonlike vriendskappe met sekere Afrikaleiers &#8211; &#8216;n beleid wat nie noodwendig deur sy opvolger voortgesit sal word nie. Die volgende beraad tussen Afrikalande en Frankryk sal in 2009 in Ka&iuml;ro plaasvind. <\/span><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\/tematicheskie-igrovye-nabory\/kuhni\">\u0438\u0433\u0440\u044b \u0434\u043b\u044f \u0434\u0454\u0432\u043e\u0447\u0454\u043a \u043a\u0443\u0445\u043d\u044f<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/datakam.com.ua\/object\/filchakov-aleksandr\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: right; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/Chiracsw.JPG\" width=\"139\" height=\"178\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Jacques Chirac<\/div>\n<\/div>\n<p>Die spitsberaad tussen die Franse staatshoof Jacques Chirac en Afrikaleiers het Vrydag in Cannes, Frankryk, ten einde geloop. Waarnemers sien hierdie byeenkoms as die einde van die dekadelange eksklusiewe verhouding tussen Frankryk en sy voormalige kolonies. Vir die eerste keer het die Duitse kanselier, Angela Merkel, die beraad bygewoon.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">In sy openingstoespraak het Chirac na Afrika as <span style=\"color: black\">&ldquo;<\/span>die wieg van die mensdom<span style=\"color: black\">&rdquo;<\/span>&nbsp;verwys. Dit is die laaste beraad met Afrika wat hy as Franse staatshoof bygewoon het. Hy het lank uitgebrei oor die konsep van Frankryk se &ldquo;vennootskap&rdquo; met die vasteland, maar dit was Angela Merkel wat dit die duidelikste gestel het: &ldquo;D&iacute;t wat ons in Europa reggekry het, moet ook op julle vasteland gebeur,&rdquo; het sy ges&ecirc;. Sy het verwys na haar eie jeug in Oos-Duitsland en die &ldquo;onmoontlikheid&rdquo; om haar die idee van vryheid, die val van die Berlynse Muur en &#8216;n Europese Unie bestaande uit 27 lande voor te stel. &ldquo;Ons wil julle help om hierdie droom vir julle vasteland te verwesenlik. Dit is ons taak,&rdquo; het sy liries voortgegaan. <\/span><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[295,162,21089],"class_list":["post-145","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-die-einde-van-franafrique","tag-internasionale-nuus","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/145","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=145"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/145\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=145"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=145"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=145"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}