{"id":14499,"date":"2013-04-25T05:10:33","date_gmt":"2013-04-25T05:10:33","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14499"},"modified":"2013-04-25T05:10:33","modified_gmt":"2013-04-25T05:10:33","slug":"dodelikste-griepvirus-buite-china-ook-aangemeld","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14499","title":{"rendered":"Dodelikste griepvirus nou buite China ook"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Kenners wat China se dodelike H7N9-vo\u00eblgriepvirus internasionaal ondersoek, het Woensdag ges\u00ea dit is &#8220;een van die dodelikste griepvirusse&#8221; wat hulle tot dusver gesien het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die eerste geval buite China is Woensdag in Taiwan bevestig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">China het 108 gevalle en 22 sterftes bevestig sedert die eerste infeksies op 31 Maart aangemeld is. Taiwan het Woensdag sy eerste infeksie bevestig by &#8216;n man wat onlangs teruggekeer het nadat hy in die ooste van China, waar die meeste gevalle aangemeld is, gewerk het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hierdie is vir seker een van die dodelikste griepvirusse wat ons tot dusver gesien het,&#8221; het Keiji Fukuda, een van die voorste griepkenners van die W\u00eareldgesondheidsorganisasie (WGO), ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Fukuda het aan &#8216;n nuuskonferensie ges\u00ea dat die H7N9-virus makliker oorgedra word as die meer algemene H5N1-stam van die vo\u00eblgriepvirus.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons dink hierdie virus is makliker oordraagbaar na mense as H5N1,&#8221; het hy ges\u00ea in verwysing na die stam wat volgens die WGO sedert 2003 meer as 360 mense w\u00eareldwyd ge\u00ebis het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Wanneer ons na griepvirusse kyk, is hierdie &#8216;n ongewoon gevaarlike virus,&#8221; het hy ges\u00ea, maar het bygevoeg: &#8220;Ons is regtig nog in die beginstadium.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Taiwannese gesondheidsbeamptes het ges\u00ea hul eerste geval, &#8216;n 53-jarige man wat in die oostelike Chinese stad Suzhou gewerk het, het drie dae nadat hy via Sjanghai na Taiwan teruggekeer het simptome getoon.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Chiu Wen-ta, China se minister van gesondheid, het aan verslaggewers ges\u00ea die pasi\u00ebnt het beweer dat hy nie in kontak was met pluimvee nie en dat hy nie halfgaar vo\u00ebls of eiers ge\u00ebet het terwyl hy in Suzhou was nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Kenners wat China se dodelike H7N9-vo\u00eblgriepvirus internasionaal ondersoek, het Woensdag ges\u00ea dit is &#8220;een van die dodelikste griepvirusse&#8221; wat hulle tot dusver gesien het. Die eerste geval buite China is Woensdag in Taiwan bevestig. China het 108 gevalle en 22 sterftes bevestig sedert die eerste infeksies op 31 Maart aangemeld is. Taiwan het Woensdag sy &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14499\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Dodelikste griepvirus nou buite China ook&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-14499","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14499","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14499"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14499\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14499"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14499"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14499"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}