{"id":14482,"date":"2013-04-22T08:23:11","date_gmt":"2013-04-22T08:23:11","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14482"},"modified":"2013-04-22T08:23:11","modified_gmt":"2013-04-22T08:23:11","slug":"van-vryheidsvegters-na-terroriste","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14482","title":{"rendered":"Van vryheidsvegters na terroriste"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Groep wat &#8216;n Islamitiese opstand teen Rusland stook, het gister ges\u00ea hulle is nie in &#8216;n oorlog teen die Verenigde State van Amerika gewikkel nie, en hulself gedistansieer van die Boston-bomme.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons veg met Rusland, wat verantwoordelik is nie net vir die besetting van die Kaukasus nie, maar vir monsteragtige misdade teen Moslems,&#8221; lui &#8216;n verklaring van die Kaukasus Emirate militante in Dagestan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die opstand is gewortel in twee separatiste oorlo\u00eb wat Rusland teen Tsjetsjeense separatiste na die val van die Sowjet-Unie gevoer het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Tsarnaevgesin wat oor &#8216;n dekade gelede na die Verenigde State van Amerika ge\u00ebmigreer het, kom uit &#8216;n klein gemeenskap van Tsjetsjene in die Sentraal-Asiatiese land van Kirgisi\u00eb, &#8216;n hoofsaaklik Moslemland van 5,5 miljoen mense.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle het in 2001 na &#8216;n suidelike Russiese provinsie waar hul ouers nou woon, verhuis.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Bure het ges\u00ea hulle het niks ongewoon opgemerk by die Tsarnaevs nie, wat hierdie somer gehelp het om hul vader se woonstel in Makhachkala op te knap, &#8216;n besige stad in Dagestan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hulle s\u00ea hy was fanaties. Ek het nie dit gesien nie, &#8220;s\u00ea Madina Abdoelajewa, 45, wat die klein kruideniersware winkel besit waar een seun dikwels gekoop het. &#8220;Ons is almal Moslems hier. Ons is almal deel van Islam. Ons almal bid.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Associated Press, Reuters, en talle ander media- en nuusbronne het skielik hul terminologie verander na die bomaanvalle en na die Tsjetsjene verwys as &#8216;n &#8220;jihadistiese bedreiging van plekke soos Tsjetsjeni\u00eb&#8221; waar &#8220;selfmoordaanvalle, bloedvetes, en &#8216;n gyselaarkrisis&#8221; alledaags is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Voorheen is na die Tsjetsjene verwys as &#8220;rebelle&#8221; en &#8220;vryheidsvegters&#8221;. Die voormalige CIA-hoof James Woolsey, het homself beskryf as &#8216;n &#8220;vriend&#8221; van Tsjetsjni\u00eb.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Carnegie-stigting se Moskousentrum, befonds deur die New Yorkse hoofkantoor, &#8216;n invloedryke dinkskrum, het tot onlangs in tandem met die milit\u00ear-politieke Rand Corporation gewerk om Amerikaanse beleidsvoorstelle oor Rusland se rol in die &#8220;Groter Midde-Ooste&#8221; te ondersoek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Stigting het Poetin toe vir die Tsjetsjeense gruweldade van byna &#8216;n dekade gelede blameer. Die sentrum het voorheen volhard daarin om Moskou se eise dat daar &#8216;n skakel tussen die Tsjetsjene en Al Kaida is, te weerl\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/frontpagemag.com\/2011\/frank-crimi\/al-qaeda-joins-the-syrian-rebellion-2\/\">Al Kaida-rebelle<\/a> wat die bloedige opstand in Siri\u00eb lei, word tans deur NAVO opgelei en bygestaan.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Groep wat &#8216;n Islamitiese opstand teen Rusland stook, het gister ges\u00ea hulle is nie in &#8216;n oorlog teen die Verenigde State van Amerika gewikkel nie, en hulself gedistansieer van die Boston-bomme. &#8220;Ons veg met Rusland, wat verantwoordelik is nie net vir die besetting van die Kaukasus nie, maar vir monsteragtige misdade teen Moslems,&#8221; lui &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14482\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Van vryheidsvegters na terroriste&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-14482","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14482","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14482"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14482\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14482"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14482"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14482"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}