{"id":14471,"date":"2013-04-20T13:42:49","date_gmt":"2013-04-20T13:42:49","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14471"},"modified":"2013-04-20T13:42:49","modified_gmt":"2013-04-20T13:42:49","slug":"pa-van-boston-verdagtes-se-seuns-is-in-lokval-gelei","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14471","title":{"rendered":"Pa van Boston-verdagtes s\u00ea seuns is in lokval gelei"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die pa van die twee verdagtes in die ontploffings by die Boston-marathon het Saterdag ges\u00ea sy seuns in &#8216;n lokval gelei.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Anzor Tsarnaev het aan Rusland se Interfax-nuusgagentskap ges\u00ea die geheimediens het sy seuns geteiken omdat hulle Moslems is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Anzor is woedend oor die aantygings wat teen sy seuns, Dzhokhar en Tamerlan gemaak is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Iemand het hulle in &#8216;n lokval gelei. Ek weet nie presies wie nie, maar iemand het en deur lafaarde te wees het hulle die kind doodgeskiet. Daar is polisiebeamptes soos die.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Meer as 100 mense wat gewond is in die aanvalle is intussen uit hospitale in Boston ontslaan en minder as 10 is in &#8216;n kritieke toestand.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die polisie het Vrydagaand n\u00e1 &#8216;n grootskaalse soektog die tweede verdagte vasgetrek in verband met Maandag se ontploffings.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die polisie het op &#8216;n wenk van &#8216;n plaaslike inwoner reageer en die 19-jarige Dzhokhar op &#8216;n boot in &#8216;n agterplaas in Watertown gevind, waar hy weggekruip het. Tsarnaev is gewond in &#8216;n skietgeveg waarin sy broer en medepligte, Tamerlan, dood is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dzhokhar is in &#8216;n ernstige toestand in die hospitaal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Intussen het pres. Barack Obama die polisie en wetstoepassingsagentskappe geloof.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Drie mense is dood en meer as 170 ander mense is gewond in die ontploffings wat naby die eindstreep van die Boston-marathon plaasgevind het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die pa van die twee verdagtes in die ontploffings by die Boston-marathon het Saterdag ges\u00ea sy seuns in &#8216;n lokval gelei. Anzor Tsarnaev het aan Rusland se Interfax-nuusgagentskap ges\u00ea die geheimediens het sy seuns geteiken omdat hulle Moslems is. Anzor is woedend oor die aantygings wat teen sy seuns, Dzhokhar en Tamerlan gemaak is. &#8220;Iemand [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-14471","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14471","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14471"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14471\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14471"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14471"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14471"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}